Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 9E

“Die tyd wanneer alle dinge herstel word”

“Die tyd wanneer alle dinge herstel word”

HANDELINGE 3:21

Toe die apostel Petrus gepraat het van “die tyd wanneer alle dinge herstel word,” het hy verwys na ’n wonderlike tyd in die toekoms. Daardie tydperk het begin toe Christus Koning geword het en sal aanhou tot aan die einde van die duisend jaar.

  1. Jesus Christus word as Koning in die hemel aangestel. Geestelike herstelling van God se volk begin in 1919

    Laaste dae

  2. ARMAGEDDON - Die begin van die duisend jaar met Christus as Koning. “Die tyd wanneer alle dinge herstel word,” sluit nou ook al die fisiese seëninge in wat lojale mense op die aarde sal ontvang.

    Die duisend jaar

  3. EINDE VAN DIE DUISEND JAAR - Jesus maak al die herstellingswerk klaar en gee die Koninkryk oor aan sy Vader

    Die Paradys

WANNEER JESUS REGEER, SAL  . . .

  • God se naam heeltemal geheilig wees

  • alle mense gesond wees

  • alle mense jonk wees

  • die dooies weer lewe

  • lojale mense volmaak wees

  • die aarde ’n paradys wees