Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONDERRIGTINGSVENSTER 11A

’n Paar voorbeeldige wagte

’n Paar voorbeeldige wagte

Hierdie wagte was vervolg, het lojaal gebly en het waarskuwings en goeie nuus bekend gemaak.

EERTYDSE ISRAEL

  • Jesaja 778–omtrent 732 VHJ

  • Jeremia 647-580 VHJ

  • Esegiël 613–omtrent 591 VHJ

EERSTE EEU

  • Johannes die Doper 29-32 HJ

  • Jesus 29-33 HJ

  • Paulus Omtrent 34–omtrent 65 HJ

MODERNE TYE

  • C. T. Russell en ander wat saam met hom gewerk het Omtrent 1879-1919

  • Die getroue slaaf 1919–vandag