Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL VIER

“Ek sal my heilige naam ywerig verdedig” – Rein aanbidding oorleef die aanval

“Ek sal my heilige naam ywerig verdedig” – Rein aanbidding oorleef die aanval

ESEGIËL 39:25

HOOFPUNT: Jehovah beskerm sy volk gedurende die groot verdrukking

Jehovah is lief vir mense, maar hy hou ons verantwoordelik vir alles wat ons doen. Hoe voel hy oor mense wat sê dat hulle hom aanbid, maar wat dit nie deur hulle dade bewys nie? Hoe sal hy bepaal wie die groot verdrukking oorleef? En hoekom sal Jehovah, ’n God van liefde, die miljoene goddelose mense vernietig?

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 15

“Ek sal ’n einde aan jou prostitusie maak”

Wat kan ons leer uit die beskrywing van die prostitute in Esegiël en Openbaring?

HOOFSTUK 16

“Maak ’n merk op die voorkoppe”

Die manier waarop gehoorsame mense in Esegiël se dag gemerk is, beteken baie vir ons.

HOOFSTUK 17

“Ek is teen jou, o Gog”

Wie is Gog van Magog, en watter land val hy binne?

HOOFSTUK 18

“My groot woede [sal] opvlam”

Gog se aanval maak Jehovah kwaad, en dit veroorsaak dat hy sy aanbidders beskerm.