Vrydag
“Laat ons . . . nie ophou om te doen wat goed is nie”—GALASIËRS 6:9
OGGEND
-
9:20 Musiekaanbieding (video)
-
9:30 Lied 77 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Ons moenie opgee nie—Veral nie nou nie! (Openbaring 12:12)
-
10:15 SIMPOSIUM: Preek “sonder ophou”
-
Informele getuieniswerk (Handelinge 5:42; Prediker 11:6)
-
Van huis tot huis (Handelinge 20:20)
-
In die openbaar (Handelinge 17:17)
-
Maak dissipels (Romeine 1:14-16; 1 Korintiërs 3:6)
-
-
11:05 Lied 76 en aankondigings
-
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Jehovah verlos sy volk (Eksodus 3:1-22; 4:1-9; 5:1-9; 6:1-8; 7:1-7; 14:5-10, 13-31; 15:1-21)
-
11:45 Jehovah—Die beste voorbeeld van volharding (Romeine 9:22, 23; 15:13; Jakobus 1:2-4)
-
12:15 Lied 115 en pouse
MIDDAG
-
1:25 Musiekaanbieding (video)
-
1:35 Lied 128
-
1:40 SIMPOSIUM: Volhard ten spyte van . . .
-
Onregverdige behandeling (Matteus 5:38, 39)
-
Bejaardheid (Jesaja 46:4; Judas 20, 21)
-
Ons eie onvolmaakthede (Romeine 7:21-25)
-
Dissipline (Galasiërs 2:11-14; Hebreërs 12:5, 6, 10, 11)
-
Chroniese siekte (Psalm 41:3)
-
Die verlies van ’n geliefde (Psalm 34:18)
-
Vervolging (Openbaring 1:9)
-
-
2:55 Lied 136 en aankondigings
-
3:05 DRAMA: Dink aan die vrou van Lot—Deel 1 (Lukas 17:28-33)
-
3:35 SIMPOSIUM: Kweek eienskappe aan wat jou sal help om te volhard
-
Geloof (Hebreërs 11:1)
-
Goedheid (Filippense 4:8, 9)
-
Kennis (Spreuke 2:10, 11)
-
Selfbeheersing (Galasiërs 5:22, 23)
-
-
4:15 Hoe jy ‘beslis nooit sal faal nie’ (2 Petrus 1:5-10; Jesaja 40:31; 2 Korintiërs 4:7-9, 16)
-
4:50 Lied 3 en slotgebed