Sondag
“Wees moedig en laat jou hart sterk wees. Ja, hoop op Jehovah” — PSALM 27:14
OGGEND
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 73 en gebed
-
9:40 SIMPOSIUM: Dinge wat in die toekoms gaan gebeur waarvoor ons moed nodig gaan hê
-
Die uitroep van “Vrede en veiligheid!” (1 Tessalonisense 5:2, 3)
-
Die vernietiging van Babilon die Grote (Openbaring 17:16, 17)
-
Die verkondiging van ’n boodskap soos haelstene (Openbaring 16:21)
-
Die aanval deur Gog van Magog (Esegiël 38:10-12, 14-16)
-
Armageddon (Openbaring 16:14, 16)
-
Die groot herbouing (Jesaja 65:21)
-
Die finale toets (Openbaring 20:3, 7, 8)
-
-
11:10 Lied 8 en aankondigings
-
11:20 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Die opstandingshoop gee moed — Hoe? (Markus 5:35-42; Lukas 12:4, 5; Johannes 5:28, 29; 11:11-14)
-
11:50 Opsomming van Die Wagtoring
-
12:20 Lied 151 en pouse
MIDDAG
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 5
-
1:50 FILM: Die verhaal van Jona — ’n Les oor moed en genade (Jona 1-4)
-
2:40 Lied 71 en aankondigings
-
2:50 Daar is meer by ons as teen ons! (Deuteronomium 7:17, 21; 28:2; 2 Konings 6:16; 2 Kronieke 14:9-11; 32:7, 8, 21; Jesaja 41:10-13)
-
3:50 Slotlied en -gebed