Vrydag
“Wees . . . moedig en baie sterk” — JOSUA 1:7
OGGEND
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 110 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Jehovah — Die Bron van ware moed (Psalm 28:7; 31:24; 112:7, 8; 2 Timoteus 1:7)
-
10:10 SIMPOSIUM: Ware Christene het moed nodig
-
Om te preek (Openbaring 14:6)
-
Om heilig te bly (1 Korintiërs 16:13, 14)
-
Om neutraal te bly (Openbaring 13:16, 17)
-
-
11:05 Lied 126 en aankondigings
-
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: “Wees moedig en sterk en tree op”! (1 Kronieke 28:1-20; 1 Samuel 16:1-23; 17:1-51)
-
11:45 “Geen wapen wat teen jou gesmee sal word, sal enige sukses hê nie” (Jesaja 54:17; Psalm 118:5-7)
-
12:15 Lied 61 en pouse
MIDDAG
-
1:25 Musiekvideo
-
1:35 Lied 69
-
1:40 SIMPOSIUM: Dinge wat ons moed kan afbreek of kan opbou
-
Moedeloosheid teenoor hoop (Psalm 27:13, 14)
-
’n Klaende gesindheid teenoor ’n dankbare gesindheid (Psalm 27:1-3)
-
Skadelike ontspanning teenoor velddiens (Psalm 27:4)
-
Slegte vriende teenoor goeie vriende (Psalm 27:5; Spreuke 13:20)
-
Wêreldse wysheid teenoor persoonlike studie (Psalm 27:11)
-
Twyfelgedagtes teenoor geloof (Psalm 27:7-10)
-
-
3:10 Lied 55 en aankondigings
-
3:20 SIMPOSIUM: Wat hulle gewaag het en hoe hulle beloon is
-
Hananja, Misael en Asarja (Daniël 1:11-13; 3:27-29)
-
Aquila en Priscilla (Romeine 16:3, 4)
-
Stefanus (Handelinge 6:11, 12)
-
-
3:55 “Skep moed! Ek het die wêreld oorwin” (Johannes 16:33; 1 Petrus 2:21, 22)
-
4:15 Moedige soldate van Christus (2 Korintiërs 10:4, 5; Efesiërs 6:12-18; 2 Timoteus 2:3, 4)
-
4:50 Lied 22 en slotgebed