Sondag
‘HOU JULLE IN GOD SE LIEFDE’ – JUDAS 21
OGGEND
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 106 en gebed
-
9:40 SIMPOSIUM: Onthou hoe die liefde hom gedra
-
Is lankmoedig en goedhartig (1 Korintiërs 13:4)
-
Is nie jaloers nie; praat nie groot nie (1 Korintiërs 13:4)
-
Raak nie opgeblase nie; gedra hom nie onwelvoeglik nie (1 Korintiërs 13:4, 5)
-
Soek nie sy eie belang nie; raak nie ergerlik nie (1 Korintiërs 13:5)
-
Hou nie boek van die kwaad nie; is nie bly oor onregverdigheid nie (1 Korintiërs 13:5, 6)
-
Is bly saam met die waarheid; verdra alles (1 Korintiërs 13:6, 7)
-
Glo alles; hoop alles (1 Korintiërs 13:7)
-
Verduur alles; die liefde faal nooit (1 Korintiërs 13:7, 8)
-
-
11:10 Lied 150 en aankondigings
-
11:20 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Ware liefde in ’n wêreld vol haat – Waar? (Johannes 13:34, 35)
-
11:50 Opsomming van Die Wagtoring
-
12:20 Lied 1 en pouse
MIDDAG
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 124
-
1:50 FILM: Die verhaal van Josia: Wees lief vir Jehovah; haat wat sleg is – Deel II (2 Konings 22:3-20; 23:1-25; 2 Kronieke 34:3-33; 35:1-19)
-
2:20 Liedjie “Maak my moedig” en aankondigings
-
2:30 ‘Let op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid’ (Psalm 107:43; Efesiërs 5:1, 2)
-
3:30 Nuwe liedjie en slotgebed