Inleiding
Het iemand wat jy liefhet, gesterf?
Treur jy nog steeds?
Het jy hulp nodig om jou smart te verwerk?
Is daar hoop vir die dooies?
Indien wel, wat is dit?
Hoe kan ons seker wees?
In hierdie brosjure sal vertroostende antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel gegee word. Ons nooi jou om dit noukeurig te lees.