Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Groottotale vir 2021

Groottotale vir 2021
  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 87

  • Aantal lande wat rapporteer: 239

  • Aantal gemeentes: 119 297

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 21 367 603

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 20 746

  • Verkondigerhoogtepunt *: 8 686 980

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 480 147

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2020: 0,7

  • Aantal gedoop *: 171 393

  • Gemiddelde aantal pioniers * per maand: 1 350 138

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 398 504

  • Aantal ure in velddiens: 1 423 039 931

  • Gemiddelde aantal Bybelstudies * per maand: 5 908 167

Gedurende die 2021-diensjaar * het Jehovah se Getuies R3,7 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en kringopsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 20 595 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.

^ par. 7 ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk op jw.org na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?

^ par. 10 Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk op jw.org na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?

^ par. 11 ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

^ par. 15 Die 2021-diensjaar het op 1 September 2020 begin en op 31 Augustus 2021 geëindig.