Ester 10:1-3

10  En koning Ahasʹveros het die land en die eilande+ van die see dwangarbeid+ opgelê.  Wat al sy kragtige werk betref en sy magtige dade en die noukeurige verslag van Morʹdegai+ se grootheid waarmee die koning hom groot gemaak het,+ is dit nie opgeteken in die Kroniekboek+ van die konings van Medië en Persië+ nie?  Want die Jood Morʹdegai was tweede in rang+ onder koning Ahasʹveros en was groot onder die Jode en goedgekeur deur die menigte van sy broers, en hy het hom vir die welsyn van sy volk beywer en woorde van vrede+ vir hulle hele nageslag gespreek.

Voetnote