Hosea 3:1-5

3  En Jehovah het vir my gesê: “Gaan weer eens, bemin ’n vrou wat deur ’n metgesel bemin word+ en egbreuk pleeg, soos in die geval van Jehovah se liefde vir die kinders van Israel+ terwyl hulle hulle tot ander gode wend+ en lief is vir rosynekoeke.”+  En ek het haar vir my gekoop vir vyftien silwerstukke+ en ’n homer gars en ’n halwe homer gars.  Toe het ek vir haar gesê: “Baie dae sal jy as myne woon.+ Jy mag nie hoerery pleeg nie,+ en jy mag nie ’n ander man s’n word nie;+ en ek sal ook so teenoor jou wees.”  Want die kinders van Israel sal baie dae sonder koning+ en sonder vors en sonder offerande+ en sonder pilaar en sonder efod+ en terafim woon.+  Daarna sal die kinders van Israel terugkom en beslis Jehovah hulle God en Dawid hulle koning+ soek;+ en hulle sal beslis sidderend na Jehovah+ en na sy goedheid kom aan die einde van die dae.+

Voetnote