Psalm 1:1-6

1  Gelukkig+ is die man wat nie in die raad van die goddeloses gewandel het+En nie op die weg van sondaars gestaan het+En nie op die sitplek van spotters gesit het nie.+   Maar sy behae is in die wet van Jehovah,+En in sy wet lees hy dag en nag op gedempte toon.+   En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+   Die goddeloses is nie so nie,Maar is soos die kaf wat deur die wind weggewaai word.+   Daarom sal die goddeloses nie opstaan in die oordeel,+Of sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.+   Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+

Voetnote