Psalm 100:1-5

’n Melodie van danksegging.+ 100  Roep Jehovah triomfantlik toe, alle bewoners van die aarde.+   Dien Jehovah met blydskap.+Kom voor hom met vreugdegeroep.+   Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+   Gaan sy poorte in met danksegging,+Sy voorhowe met lof.+Dank hom, loof sy naam.+   Want Jehovah is goed;+Sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd,+En sy getrouheid van geslag tot geslag.+

Voetnote