Psalm 113:1-9

113  LOOF Jah!+Bring lof, o knegte van Jehovah,+Loof die naam van Jehovah.+   Mag Jehovah se naam geloof word,+Van nou af en tot onbepaalde tyd.+   Van die opgang van die son tot sy ondergang+Moet Jehovah se naam geloof word.+   Jehovah is hoog bo al die nasies;+Sy heerlikheid is bo die hemele.+   Wie is soos Jehovah ons God,+Hy wat sy woonplek in die hoogte maak?+   Hy buig hom neer om na die hemel en die aarde te kyk,+   En hy rig die geringe uit die stof op;+Hy verhef die arme uit die asput,+   Om hom by edeles te laat sit,+By die edeles van sy volk.+   Hy laat die onvrugbare vrou in ’n huis woon+As ’n vreugdevolle moeder van kinders.+LOOF Jah!+

Voetnote