Psalm 128:1-6

’n Lied van die opgange. 128  Gelukkig is elkeen wat Jehovah vrees,+Wat in sy weë wandel.+   Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+   Jou vrou sal soos ’n vrugdraende wingerdstok+In die binneste vertrekke van jou huis wees.Jou kinders sal soos olyfboomsteggies+ rondom jou tafel wees.   Kyk! So sal die man geseën word+Wat Jehovah vrees.+   Jehovah sal jou seën uit Sion.+Aanskou ook die goeie van Jerusalem al die dae van jou lewe,+  En aanskou jou kindskinders.+Mag daar vrede oor Israel wees.+

Voetnote