Psalm 13:1-6

Vir die musiekleier. ’n Melodie van Dawid. 13  Hoe lank, o Jehovah, sal u my vergeet?+ Vir ewig?+Hoe lank sal u u aangesig vir my verberg?+   Hoe lank sal ek weerstand in my siel bewaar,Droefheid in my hart bedags?Hoe lank sal my vyand bo my verhewe wees?+   Aanskou my tog; antwoord my, o Jehovah my God.Laat my oë tog straal,+ sodat ek nie ontslaap nie,+  Sodat my vyand nie sê: “Ek het hom oorwin!” nie,Sodat my teenstanders nie bly is omdat ek wankel nie.+   Wat my betref, op u liefderyke goedhartigheid het ek vertrou;+Laat my hart bly wees in u redding.+   Ek wil sing tot Jehovah, want hy het aan my goed gedoen.+

Voetnote