Psalm 131:1-3

’n Lied van die opgange. Van Dawid. 131  O Jehovah, my hart was nie hoogmoedig nie,+En my oë was nie trots nie;+Ook het ek nie gewandel in dinge wat te groot+Of in dinge wat te wonderbaar vir my is nie.+   Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak,+Soos ’n gespeende kind by sy moeder.+My siel is soos ’n gespeende kind by my.+   Laat Israel op Jehovah wag,+Van nou af en tot onbepaalde tyd.+

Voetnote