Psalm 133:1-3

’n Lied van die opgange. Van Dawid. 133  Kyk! Hoe goed en hoe lieflik is ditDat broers in eenheid saam woon!+   Dit is soos die goeie olie op die kop,+Wat afloop op die baard,Aäron se baard,+Wat afloop op die kraag van sy klere.+   Dit is soos die dou+ van Hermon+Wat op die berge van Sion neerdaal.+Want daar het Jehovah die seën gebied,+Ja, lewe tot onbepaalde tyd.+

Voetnote