Psalm 134:1-3
’n Lied van die opgange.
134 O loof Jehovah,+Alle knegte van Jehovah,+Julle wat snags in die huis van Jehovah staan.+
2 Hef julle hande in heiligheid op+En loof Jehovah.+
3 Mag Jehovah jou seën uit Sion,+Hy, die Maker van hemel en aarde.+