Psalm 82:1-8

’n Melodie van Asaf. 82  God staan in die vergadering+ van die Goddelike Wese;+Te midde van die gode oordeel hy:+   “Hoe lank sal julle aanhou om onregverdig te oordeel+En partydigheid teenoor die goddeloses te betoon?+ Sela.   Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+   Verskaf ontkoming aan die geringe en die arme;+Verlos hulle uit die hand van die goddeloses.”+   Hulle het nie geweet nie, en hulle verstaan nie;+In duisternis bly hulle rondloop;+Al die fondamente van die aarde wankel.+   “Ek het gesê: ‘Julle is gode,+En julle almal is seuns van die Allerhoogste.+   Waarlik, julle sal sterf net soos mense;+En soos een van die vorste sal julle val!’”+   Staan tog op, o God, oordeel tog die aarde;+Want u moet al die nasies in besit neem.+

Voetnote