Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Esegiël

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Esegiël sien in Babilon visioene van God (1-3)

    • Visioen van Jehovah se hemelse strydwa (4-28)

      • Storm, wolk en vuur (4)

      • Vier lewende wesens (5-14)

      • Vier wiele (15-21)

      • Uitgestrekte oppervlak, blink soos ys (22-24)

      • Jehovah se troon (25-28)

  • 2

    • Esegiël aangestel as profeet (1-10)

      • “Of hulle nou wil luister of nie” (5)

      • Boekrol met treurliedere (9, 10)

  • 3

    • Esegiël moet boekrol eet wat God gee (1-15)

    • Esegiël moet as wag dien (16-27)

      • Nalatigheid lei tot bloedskuld (18-21)

  • 4

    • Beleëring van Jerusalem uitgebeeld (1-17)

      • Skuld 390 dae en 40 dae gedra (4-7)

  • 5

    • Val van Jerusalem uitgebeeld (1-17)

      • Profeet se geskeerde hare in drie dele verdeel (1-4)

      • Jerusalem erger as nasies (7-9)

      • Opstandiges op drie maniere gestraf (12)

  • 6

    • Teen berge van Israel (1-14)

      • Walglike afgode sal verneder word (4-6)

      • “Julle sal moet weet dat ek Jehovah is” (7)

  • 7

    • Einde het gekom (1-27)

      • Unieke ramp (5)

      • Geld op strate gegooi (19)

      • Tempel sal ontheilig word (22)

  • 8

    • Esegiël in visioen na Jerusalem geneem(1-4)

    • Walglike dinge in tempel gesien (5-18)

      • Vroue huil oor Tammus (14)

      • Manne aanbid son (16)

  • 9

    • Ses manne met wapens; man met inkhoring (1-11)

      • Oordeel sal by heiligdom begin (6)

  • 10

    • Vuur tussen wiele uitgehaal (1-8)

    • Beskrywing van gerubs en wiele (9-17)

    • God se heerlikheid verlaat tempel (18-22)

  • 11

    • Goddelose leiers veroordeel (1-13)

      • Stad vergelyk met kookpot (3-12)

    • Belofte van herstel (14-21)

      • “Nuwe gees” gegee (19)

    • God se heerlikheid verlaat Jerusalem (22, 23)

    • Esegiël in visioen terug na Galdea (24, 25)

  • 12

    • Ballingskap simbolies voorspel (1-20)

      • Bagasie vir ballingskap (1-7)

      • Hoofman sal in donker vertrek (8-16)

      • Brood van angstigheid, water van groot bekommernis (17-20)

    • Bedrieglike spreekwoord vals bewys (21-28)

      • “Nie een van my woorde sal uitgestel word nie” (28)

  • 13

    • Teen valse profete (1-16)

      • Gepleisterde mure sal val (10-12)

    • Teen valse profetesse (17-23)

  • 14

    • Afgodedienaars veroordeel (1-11)

    • Oordeel oor Jerusalem onvermydelik (12-23)

      • Regverdige Noag, Daniël en Job (14, 20)

  • 15

    • Jerusalem, ’n waardelose wingerdstok (1-8)

  • 16

    • God se liefde vir Jerusalem (1-63)

      • Gevind as verlate kind (1-7)

      • God versier haar en maak huweliksverbond (8-14)

      • Sy word ontrou (15-34)

      • Gestraf as egbreekster (35-43)

      • Vergelyk met Samaria en Sodom (44-58)

      • God onthou sy verbond (59-63)

  • 17

    • Raaisel van twee arende en wingerdstok (1-21)

    • Sagte takkie sal indrukwekkende sederboom word (22-24)

  • 18

    • Elkeen verantwoordelik vir sy sondes (1-32)

      • “Siel wat sondig, sal sterf” (4)

      • Seun sal nie skuld vir pa se sonde dra nie (19, 20)

      • Geen vreugde in dood van goddelose nie (23)

      • Berou lei tot lewe (27, 28)

  • 19

    • Treurlied vir Israel se hoofmanne (1-14)

  • 20

    • Geskiedenis van Israel se opstand (1-32)

    • Herstel van Israel belowe (33-44)

    • Profesie teen suide (45-49)

  • 21

    • God se swaard van oordeel uitgetrek (1-17)

    • Koning van Babilon sal Jerusalem aanval (18-24)

    • Goddelose hoofman van Israel sal verwyder word (25-27)

      • “Haal die kroon af” (26)

      • “Totdat die een kom wat die wetlike reg het” (27)

    • Swaard teen Ammoniete (28-32)

  • 22

    • Jerusalem, bloedskuldige stad (1-16)

    • Israel soos waardelose metaalskuim (17-22)

    • Leiers en volk van Israel veroordeel (23-31)

  • 23

    • Twee susters wat ontrou is (1-49)

      • Ohola met Assirië (5-10)

      • Oholiba met Babilon en Egipte (11-35)

      • Twee susters gestraf (36-49)

  • 24

    • Jerusalem soos geroeste kookpot (1-14)

    • Dood van Esegiël se vrou ’n teken (15-27)

  • 25

    • Profesie teen Ammon (1-7)

    • Profesie teen Moab (8-11)

    • Profesie teen Edom (12-14)

    • Profesie teen Filistea (15-17)

  • 26

    • Profesie teen Tirus (1-21)

      • “Droogmaakplek vir sleepnette” (5, 14)

      • Klippe en grond in water gegooi (12)

  • 27

    • Treurlied oor sinkende skip, Tirus (1-36)

  • 28

    • Profesie teen Tirus se koning (1-10)

      • “Ek is ’n god” (2, 9)

    • Treurlied oor Tirus se koning (11-19)

      • “Jy was in Eden” (13)

      • “Gesalfde gerub wat beskerm” (14)

      • ‘Onregverdigheid is in jou gevind’ (15)

    • Profesie teen Sidon (20-24)

    • Israel sal herstel word (25, 26)

  • 29

    • Profesie teen Farao (1-16)

    • Egipte sal aan Babilon gegee word as beloning (17-21)

  • 30

    • Profesie teen Egipte (1-19)

      • Nebukadnesar se aanval voorspel (10)

    • Farao se mag gebreek (20-26)

  • 31

    • Val van Egipte, die hoë sederboom (1-18)

  • 32

    • Treurlied oor Farao en Egipte (1-16)

    • Egipte begrawe saam met onbesnedenes (17-32)

  • 33

    • Verantwoordelikhede van wag (1-20)

    • Nuus oor Jerusalem se val (21, 22)

    • Boodskap aan bewoners van die verwoeste plekke (23-29)

    • Mense reageer nie op boodskap nie (30-33)

      • Esegiël “soos ’n romantiese liefdeslied” (32)

      • ‘’n Profeet was by hulle’ (33)

  • 34

    • Profesie teen Israel se herders (1-10)

    • Jehovah se sorg vir sy skape (11-31)

      • “My kneg Dawid” sal vir hulle sorg (23)

      • “Vredesverbond” (25)

  • 35

    • Profesie teen berge van Seïr (1-15)

  • 36

    • Profesie oor berge van Israel (1-15)

    • Herstel van Israel (16-38)

      • ‘Ek sal my groot naam heilig’ (23)

      • “Soos die tuin van Eden” (35)

  • 37

    • Visioen van vallei van droë beendere (1-14)

    • Twee stokke sal saamgevoeg word (15-28)

      • Een nasie onder een koning (22)

      • Ewige vredesverbond (26)

  • 38

    • Gog se aanval op Israel (1-16)

    • Jehovah se woede teen Gog (17-23)

      • ‘Nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’ (23)

  • 39

    • Vernietiging van Gog en sy soldate (1-10)

    • Begrawe in Vallei van Hamon-Gog (11-20)

    • Herstel van Israel (21-29)

      • God se gees op Israel uitgestort (29)

  • 40

    • Esegiël in visioen na Israel gebring (1, 2)

    • Esegiël sien tempelvisioen (3, 4)

    • Voorhowe en poorte (5-47)

      • Buitenste oospoort (6-16)

      • Buitenste voorhof; ander poorte (17-26)

      • Binneste voorhof en poorte (27-37)

      • Kamers vir tempeldiens (38-46)

      • Die altaar (47)

    • Portaal van tempel (48, 49)

  • 41

    • Heiligdom van tempel (1-4)

    • Muur en syvertrekke (5-11)

    • Gebou aan westekant (12)

    • Geboue gemeet (13-15a)

    • Binnekant van heiligdom (15b-26)

  • 42

    • Eetkamers (1-14)

    • Vier sye van tempel gemeet (15-20)

  • 43

    • Jehovah se heerlikheid vul tempel (1-12)

    • Die altaar (13-27)

  • 44

    • Oospoort moet gesluit bly (1-3)

    • Wette oor uitlanders (4-9)

    • Wette vir Leviete en priesters (10-31)

  • 45

    • Heilige bydrae en die stad (1-6)

    • Hoofman se toegewese deel (7, 8)

    • Hoofmanne moet eerlik optree (9-12)

    • Volk se bydraes en die hoofman (13-25)

  • 46

    • Offers by sekere geleenthede (1-15)

    • Erfdeel van hoofman se besittings (16-18)

    • Plekke om offers te kook (19-24)

  • 47

    • Water wat uit tempel vloei (1-12)

      • Water word geleidelik dieper (2-5)

      • Water van Dooie See gesond gemaak (8-10)

      • Moerasse nie gesond gemaak nie (11)

      • Bome vir kos en genesing (12)

    • Grense van land (13-23)

  • 48

    • Verdeling van land (1-29)

    • Die 12 poorte van die stad (30-35)

      • Stad word “Jehovah Is Daar” genoem (35)