Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Deuteronomium

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Israel verlaat berg Horeb (1-8)

    • Hoofmanne en regters aangestel (9-18)

    • Ongehoorsaamheid by Kades-Barnea (19-46)

      • Israel weier om in land in te gaan (26-33)

      • Onsuksesvolle poging om Kanaän te verower (41-46)

  • 2

    • Israel 38 jaar lank in wildernis (1-23)

    • Oorwinning oor koning Sihon van Hesbon (24-37)

  • 3

    • Oorwinning oor koning Og van Basan (1-7)

    • Land oos van Jordaan verdeel (8-20)

    • Moses sê vir Josua om nie bang te wees nie (21, 22)

    • Moses sal nie in land ingaan nie (23-29)

  • 4

    • Volk aangespoor om gehoorsaam te wees (1-14)

      • Moenie God se dade vergeet nie (9)

    • Jehovah vereis uitsluitlike toegewydheid (15-31)

    • Geen ander God buiten Jehovah nie (32-40)

    • Vrystede oos van Jordaan (41-43)

    • Inleiding tot die Wet (44-49)

  • 5

    • Jehovah se verbond by Horeb (1-5)

    • Herhaling van Tien Gebooie (6-22)

    • Volk is bang by berg Sinai (23-33)

  • 6

    • Jy moet Jehovah met jou hele hart liefhê (1-9)

      • “Luister, o Israel” (4)

      • Ouers moet hulle kinders leer (6, 7)

    • Moenie Jehovah vergeet nie (10-15)

    • Moenie Jehovah toets nie (16-19)

    • Vertel die volgende geslag (20-25)

  • 7

    • Sewe nasies wat vernietig moet word (1-6)

    • Waarom Israel uitgekies is (7-11)

    • Gehoorsaamheid lei tot sukses (12-26)

  • 8

    • Oorsig van seëninge van Jehovah (1-9)

      • “Nie van brood alleen lewe nie” (3)

    • Moenie Jehovah vergeet nie (10-20)

  • 9

    • Waarom land aan Israel gegee is (1-6)

    • Israel maak Jehovah vier keer kwaad (7-29)

      • Die goue kalf (7-14)

      • Moses pleit vir Israeliete (15-21, 25-29)

      • Nog drie gevalle van opstand (22)

  • 10

    • Twee kliptablette vervang (1-11)

    • Wat Jehovah vereis (12-22)

      • Vrees Jehovah en wees lief vir hom (12)

  • 11

    • Julle het Jehovah se grootheid gesien (1-7)

    • Die Beloofde Land (8-12)

    • Belonings vir gehoorsaamheid (13-17)

    • God se woorde moet in harte bewaar word (18-25)

    • “’n Seën en ’n vloek” (26-32)

  • 12

    • Aanbidding by plek wat God uitkies (1-14)

    • Mag vleis eet, maar nie bloed nie (15-28)

    • Moenie deur ander gode verstrik word nie (29-32)

  • 13

    • Hoe om afvalliges te behandel (1-18)

  • 14

    • Ongepaste maniere om te rou (1, 2)

    • Rein en onrein voedsel (3-21)

    • Tiende vir Jehovah (22-29)

  • 15

    • Skuld elke sewende jaar afgeskryf (1-6)

    • Hulp vir armes (7-11)

    • Slawe elke sewende jaar vrygelaat (12-18)

      • Els deur slaaf se oor (16, 17)

    • Eersgebore diere geheilig (19-23)

  • 16

    • Pasga; Fees van Ongesuurde Brode (1-8)

    • Fees van Weke (9-12)

    • Huttefees (13-17)

    • Aanstel van regters (18-20)

    • Verbode voorwerpe van aanbidding (21, 22)

  • 17

    • Offerandes moet sonder gebrek wees (1)

    • Hoe afvalligheid hanteer moet word (2-7)

    • Moeilike regsake (8-13)

    • Riglyne vir toekomstige koning (14-20)

      • Koning moet afskrif van Wet maak (18)

  • 18

    • Priesters en Leviete se deel (1-8)

    • Toorkuns verbode (9-14)

    • Profeet soos Moses (15-19)

    • Hoe om valse profete te identifiseer (20-22)

  • 19

    • Bloedskuld en vrystede (1-13)

    • Mag nie grensmerkers skuif nie (14)

    • Getuies in hof (15-21)

      • Twee of drie getuies nodig (15)

  • 20

    • Reëls in verband met oorlogvoering (1-20)

      • Vrystelling van militêre diens (5-9)

  • 21

    • Onopgeloste moorde (1-9)

    • Huwelike met vroue wat gevange geneem is (10-14)

    • Reg van eersgeborene (15-17)

    • Hardkoppige seun (18-21)

    • Man wat aan paal gehang is, vervloek (22, 23)

  • 22

    • Respek vir medemens se diere (1-4)

    • Mag nie klere van teenoorgestelde geslag dra nie (5)

    • Goedheid teenoor diere (6, 7)

    • Muurtjie om dak (8)

    • Ongepaste kombinasies (9-11)

    • Tossels aan klere (12)

    • Wette oor seksuele oortredings (13-30)

  • 23

    • Dié wat nie in God se gemeente mag kom nie (1-8)

    • Reinheid van kamp (9-14)

    • Slawe wat ontsnap het (15, 16)

    • Prostitusie verbode (17, 18)

    • Rente en geloftes (19-23)

    • Wat verbygangers mag eet (24, 25)

  • 24

    • Huwelik en egskeiding (1-5)

    • Respek vir lewe (6-9)

    • Bedagsaamheid teenoor armes (10-18)

    • Reëls oor oesoorblyfsels (19-22)

  • 25

    • Slaan van oortreders (1-3)

    • Moenie bul se bek toebind nie (4)

    • Swaershuwelik (5-10)

    • Straf vir gryp van geslagsdele gedurende gevegte (11, 12)

    • Eerlike gewigte en maathouers (13-16)

    • Amalekiete moet vernietig word (17-19)

  • 26

    • Offer van eerstelinge (1-11)

    • Tweede tiende (12-15)

    • Israel, Jehovah se spesiale eiendom (16-19)

  • 27

    • Wet moet op klippe geskryf word (1-10)

    • By berg Ebal en berg Gerisim (11-14)

    • Vloeke uitgespreek (15-26)

  • 28

    • Seëninge vir gehoorsaamheid (1-14)

    • Vloeke vir ongehoorsaamheid (15-68)

  • 29

    • Verbond met Israel in Moab (1-13)

    • Waarskuwing teen ongehoorsaamheid (14-29)

      • Geheime dinge, geopenbaarde dinge (29)

  • 30

    • Terugkeer na Jehovah (1-10)

    • Jehovah se gebooie nie te moeilik nie (11-14)

    • Keuse tussen lewe en dood (15-20)

  • 31

    • Moses op punt om te sterf (1-8)

    • Openbare voorlesing van Wet (9-13)

    • Josua aangestel (14, 15)

    • Israel se opstandigheid voorspel (16-30)

      • Lied wat Israel moes leer (19, 22, 30)

  • 32

    • Lied van Moses (1-47)

      • Jehovah, die Rots (4)

      • Israel vergeet sy Rots (18)

      • “Die wraak is myne” (35)

      • “Wees bly, o nasies, saam met sy volk” (43)

    • Moses sal op berg Nebo sterf (48-52)

  • 33

    • Moses seën stamme (1-29)

      • Jehovah se “ewige arms” (27)

  • 34

    • Jehovah wys vir Moses die land (1-4)

    • Moses sterf (5-12)