Psalms 117:1, 2

  • Alle nasies moet Jehovah loof

    • God se lojale liefde is groot (2)

117  Loof Jehovah, alle nasies.+ Verheerlik hom, alle volke.*+   Want sy lojale liefde vir ons is groot,+en die getrouheid+ van Jehovah duur vir ewig.+ Loof Jah!*+

Voetnote

Of “familiegroepe”.
Of “Halleluja!” “Jah” is ’n verkorte vorm van die naam Jehovah.