Psalms 134:1-3

  • Loof God in die nagte

    • “Lig julle hande op in heiligheid” (2)

’n Lied van die opgange. 134  Loof Jehovah,alle knegte van Jehovah,+julle wat in die nagte in die huis van Jehovah staan.+   Lig julle hande op+ in heiligheid*en loof Jehovah.   Mag Jehovah, die Maker van hemel en aarde,julle vanuit Sion seën.

Voetnote

Of moontlik “in die heiligdom”.