VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 Sagaria Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 Oorsig 1 Versoek om na Jehovah terug te keer (1-6) ‘Keer terug na my, en ek sal na julle terugkeer’ (3) Visioen 1: Perderuiters tussen mirtebome (7-17) “Jehovah sal Sion weer vertroos” (17) Visioen 2: Vier horings en vier ambagsmanne (18-21) 2 Visioen 3: Man met maatlyn (1-13) Jerusalem sal gemeet word (2) Jehovah, ‘muur van vuur rondom haar’ (5) God se oogappel (8) Baie nasies sal by Jehovah aansluit (11) 3 Visioen 4: Hoëpriester se klere vervang (1-10) Satan staan hoëpriester Josua teë (1) “Ek stuur my kneg, die Spruit!” (8) 4 Visioen 5: Lampstaander en twee olyfbome (1-14) ‘Nie deur krag nie, maar deur my gees’ (6) Dag van klein begin nie onbelangrik nie (10) 5 Visioen 6: Vlieënde boekrol (1-4) Visioen 7: Efa-houer (5-11) Vrou met naam Goddeloosheid (8) Houer na Sinear geneem (9-11) 6 Visioen 8: Vier strydwaens (1-8) Spruit sal koning en priester wees (9-15) 7 Jehovah veroordeel vaste wat nie opreg is nie (1-14) ‘Het julle werklik vir my gevas?’ (5) ‘Behandel mekaar met geregtigheid, lojale liefde en genade’ (9) 8 Jehovah gee Sion vrede en waarheid (1-23) Jerusalem, “stad van waarheid” (3) “Praat die waarheid met mekaar” (16) Vaste word feeste (18, 19) ‘Laat ons Jehovah dien’ (21) Tien manne gryp kleed van Jood vas (23) 9 God se oordeel teen omliggende nasies (1-8) Koms van Sion se koning (9, 10) Nederige koning wat op donkie ry (9) Jehovah se volk sal vrygelaat word (11-17) 10 Vra Jehovah, nie valse gode nie, vir reën (1, 2) Jehovah verenig sy volk (3-12) Sleutelpersoon uit huis van Juda (3, 4) 11 Gevolge omdat God se ware herder verwerp is (1-17) “Wees ’n herder vir die kudde slagskape” (4) Twee stawwe: Lieflikheid en Eenheid (7) Herder se loon: 30 silwerstukke (12) Geld in skatkamer gegooi (13) 12 Jehovah sal Juda en Jerusalem verdedig (1-9) Jerusalem, “swaar klip” (3) Gehuil oor een wat deurboor is (10-14) 13 Afgode en valse profete verwyder (1-6) Valse profete sal hulle skaam (4-6) Herder sal geslaan word (7-9) Derde deel sal gesuiwer word (9) 14 Ware aanbidding sal oorwin (1-21) Olyfberg sal middeldeur skeur (4) Jehovah sal een wees, en sy naam een (9) Plaag sal Jerusalem se teenstanders tref (12-15) Huttefees gevier (16-19) Elke pot sal vir Jehovah heilig wees (20, 21) Vorige Volgende Druk Deel Deel Sagaria – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Sagaria – Oorsig Afrikaans Sagaria – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Sagaria bl. 1363