Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Lewe eenvoudig

Lewe eenvoudig

Laai af:

  1. 1. Hierdie wêreld wil ons laat glo

    dat ons ’n toekoms en geluk kan koop.

    Maar God se Woord het ons help besef:

    hoe meer besittings, hoe meer die stres.

    (REFREIN)

    Lewe eenvoudig,

    dan sal jy seëninge kry.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.

    Lewe eenvoudig

    om nou gelukkig te bly.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.

  2. 2. So wees tevrede met wat jy het:

    klere, kos, en ’n warm bed.

    Die lewe’s lekker en ons hart voel lig

    as ons tevrede en dankbaar is.

    (REFREIN)

    Lewe eenvoudig,

    dan sal jy seëninge kry.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.

    Lewe eenvoudig

    om nou gelukkig te bly.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.

    (OORGANG)

    God was altyd daar vir jou,

    en hy’t jou hand nooit laat gaan.

    Hy’t vir jou gesorg tot nou,

    en sal jou nooit verlaat.

    Jy kan op hom vertrou.

  3. 3. Dit voel so goed as ons die druk verlig –

    as ons ontslae raak van wat ons vasbind.

    Want as ons fokus en eenvoudig leef,

    kan ons Jehovah ons beste gee!

    (REFREIN)

    Lewe eenvoudig,

    dan sal jy seëninge kry.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.

    Lewe eenvoudig

    om nou gelukkig te bly.

    Lewe eenvoudig!

    (REFREIN)

    Lewe eenvoudig,

    dan sal jy seëninge kry.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.

    Lewe eenvoudig

    om nou gelukkig te bly.

    Lewe eenvoudig, want dan’s jy vry.