Hardloop om te wen
Laai af:
1. Dis nou tyd
dat ons voor ons kyk.
Moenie t’rugkyk nie, bly
in ‘die goeie stryd’.
Wees nou sterk, ‘raak ontslae
van elke gewig’.
En as die wêreld jou druk,
druk net altyd t’rug.
(REFREIN)
Ja, met
als wat jy in jou het,
stry die goeie stryd
en hardloop met jou oë net
altyd op die prys.
Ja, hardloop en doen jou bes
om vas te byt en nou met
als wat jy in jou het,
te hardloop en
die prys te wen.
2. Dink aan daai prys,
en die seëninge wat jy
elke dag sal ontvang.
Hou net aan tot dan!
(REFREIN)
Ja, met
als wat jy in jou het,
stry die goeie stryd
en hardloop met jou oë net
altyd op die prys.
Ja, hardloop en doen jou bes
om vas te byt en nou met
als wat jy in jou het,
te hardloop en
die prys te wen.
Hardloop om te wen!
(OORGANG)
‘Moenie jou hande nou slap laat word.’
Wees sterk, weerstaan die wêreld
as dit sê: ‘Kyk t’rug, kyk om.’
En met
als wat jy in jou het,
byt nou vas, hardloop net.
(REFREIN)
Ja, met
als wat jy in jou het,
stry die goeie stryd
en hardloop met jou oë net
altyd op die prys.
Ja, hardloop en doen jou bes
om vas te byt en nou met
als wat jy in jou het,
te hardloop en
die prys te wen.
Hardloop om te wen.
Hardloop om te wen.
Met als wat jy in jou het,
byt nou net vas en
hardloop net! Ja,
met als wat jy
in jou het,
hardloop om te wen!