Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jy kan my vertrou

Jy kan my vertrou

Laai af:

  1. 1. Soms gebeur daar iets;

    iets wat ons nie verwag nie.

    Lewens verander en ons wonder of

    dinge ooit weer reg sal kom.

    Maar God sien ons en weet.

    Hy’s ‘groter as ons harte’.

    Hy sien wat ons is, maar ook wat ons kan wees

    as ons bly vashou aan hom.

    (BRUG)

    Elkeen is kosbaar.

    Hy kyk nie na gawes, talente of taal.

    Hy vra dat ons soos hy

    sy vriende liefkry en bystaan.

    (REFREIN)

    So, jy’s my vriend, want jy’s altyd daar.

    Ja, ons het deur als bymekaar gestaan.

    En ek’s daar

    as jy voel dis net te swaar om aan te gaan.

    Ek sal daar wees vir jou.

    Jy kan my vertrou.

  2. 2. Ons ‘huil met dié wat huil’,

    en deel met mekaar wat ons deurmaak.

    Maar soms as net trane vir jou kan praat,

    sal ek sonder woorde verstaan.

    (BRUG)

    As ons oorweldig voel,

    kan ons God Jehovah ons deur daai tyd dra.

    Ons kan dieselfde doen:

    mekaar as vriende bystaan.

    (REFREIN)

    En jy’s my vriend, want jy’s altyd daar.

    Ja, ons het deur als bymekaar gestaan.

    En ek’s daar

    as jy voel dis net te swaar om aan te gaan.

    Ek sal daar wees vir jou.

    Jy kan my vertrou.

    (REFREIN)

    En jy’s my vriend, want jy’s altyd daar.

    Ja, ons het deur als bymekaar gestaan.

    En ek’s daar

    as jy voel dis net te swaar om aan te gaan.

    Ek sal daar wees vir jou.

    Jy kan my vertrou.