Kom ons spring in
Laai af:
1. Voltydse diens,
dink nou daaroor,
want die geleentheid wil
mens nie verloor.
So spring nou in,
want nou’s die tyd
om toe te laat dat God
ons meer gebruik.
(REFREIN)
Kom ons spring in,
want ons wil nie
vrees, huiwer, twyfel, wag
of t’rugkyk nie.
Jehovah’s daar
om ons deur als by te staan.
So kom spring in,
hy sal jou dra!
2. Jehovah sien;
Jehovah weet.
Voor jy hom vra,
weet hy wat jy nodig het.
So as dit nou
nie moontlik lyk,
vertrou op hom, spring in!
Hy’s aan jou sy.
(REFREIN)
Kom ons spring in,
want ons wil nie
vrees, huiwer, twyfel, wag
of t’rugkyk nie.
Jehovah’s daar
om ons deur als by te staan.
So kom spring in,
hy sal jou dra!
3. Die deur staan oop,
sal jy ingaan?
Als wat mens agterlaat,
sal ons God vervang.
Nie net vandag,
maar in die wêreld wat kom.
So kom spring in,
vertrou op hom.
(REFREIN)
Kom ons spring in,
want ons wil nie
vrees, huiwer, twyfel, wag
of t’rugkyk nie.
Jehovah’s daar
om ons deur als by te staan.
So kom spring in,
hy sal jou dra!
Kom ons spring in,
want ons wil nie
vrees, huiwer, twyfel, wag
of terugkyk nie.
Jehovah’s daar
om ons deur als by te staan.
So kom spring in,
hy sal jou dra!
Kom ons spring in.