Ware vriende
Laai af:
1. Dis swaar om alleen deur die lewe te stap in hierdie laaste dae.
Jehovah weet, so hy gee ons vriende wat by ons staan.
Maar waar sal ons gaan? Waar kry ons sulke ware, goeie vriende?
Wel, onthou wat ons leer in sy Woord.
(REFREIN)
’n Vriend
waar en getrou,
lag saam met jou,
bly aan jou sy as jy swaarkry,
daar om jou te prys,
en soms tereg te wys,
help dat jy Jehovah eerste stel,
hou jou op die weg wat na die lewe lei.
Is daar aan jou sy.
2. As iets jou pla of irriteer, doen wat Spreuke sê:
Dat ’n ware vriend altyd liefde toon, so bly kalm deur gebed.
Maak nie saak of ons ouer of jonk is, almal moet nou saamstaan,
want ons is amper in die Paradys.
(REFREIN)
’n Vriend
waar en getrou,
lag saam met jou,
bly aan jou sy as jy swaarkry,
daar om jou te prys,
en soms tereg te wys,
help dat jy Jehovah eerste stel,
hou jou op die weg wat na die lewe lei.
Is daar aan jou sy.
(OORGANG)
Iemand wat jy
vertrou en wat omgee oor jou diens aan Jehovah,
en weet watter woorde jou deur ’n swaar tyd sal dra.
Daai’s ’n ware vriend.
(REFREIN)
’n Vriend
waar en getrou,
lag saam met jou,
bly aan jou sy as jy swaarkry,
daar om jou te prys,
en soms tereg te wys,
help dat jy Jehovah eerste stel,
hou jou op die weg wat na die lewe lei.
(REFREIN)
’n Vriend
waar en getrou,
lag saam met jou,
bly aan jou sy as jy swaarkry,
daar om jou te prys,
en soms tereg te wys,
help dat jy Jehovah eerste stel,
hou jou op die weg wat na die lewe lei.
Is daar aan jou sy.
Dit is ’n ware vriend.
Jou ware vriend.