“Wees altyd bly”
Laai af:
1. Kyk rondom jou, stop en kyk –
seëninge, kom wees bly!
Dink aan wat God ons gee, hoe hy ons seën, krag gee en leer.
Niks kan ons van hom skei – sy liefde en hy is altyd naby.
(REFREIN)
Sing uit jou hart tot Jehovah God –
dankbaar jy dien vir hom.
Niks kan vir ons groter vreugde bring,
maak nie saak wat nog kom.
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
2. Wêreldwyd, in elke taal,
is ons deel van mekaar.
Maak nie saak wat gebeur, niks sal ons gees of band breek.
Vyande sal probeer, maar niks sal ons vreugde ooit kan keer.
(REFREIN)
Sing uit jou hart tot Jehovah God –
dankbaar jy dien vir hom.
Niks kan vir ons groter vreugde bring,
maak nie saak wat nog kom.
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
(OORGANG)
Dink ook aan die paradys waar ek en jy sal bly.
Jesus en sy losprys maak ons regtig vry.
(REFREIN)
Sing uit jou hart tot Jehovah God –
dankbaar jy dien vir hom.
Niks kan vir ons groter vreugde bring,
maak nie saak wat nog kom.
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly! Wees altyd bly!
Wees altyd bly!