Word Jehovah se vriend – Liedjies vir kinders
Hierdie is ’n versameling van liedjies wat ’n kind se hart raak.
Wees lief vir alle soorte mense
Waarom is dit belangrik dat ons lief is vir mense van alle rasse?
Respekteer ouer vriende
Hoe kan jy wys dat jy ouer mense respekteer wat Jehovah al baie jare dien?
Leer Bybelboeke uit jou kop uit (Deel 1)
Leer die volgorde van die Bybelboeke in die Hebreeuse Geskrifte van Genesis tot Jesaja.
Leer Bybelboeke uit jou kop uit (Deel 2)
Leer die volgorde van die boeke in Hebreeuse Geskrifte van Jeremia tot Maleagi.
Wees dankbaar
Hoe kan jy vir mense wat vir jou dinge doen, wys dat jy dankbaar is?
Leer Bybelboeke uit jou kop uit (Deel 3)
Leer die volgorde van die boeke in die die Christelike Griekse Geskrifte van Matteus tot Openbaring.
’n Tydlyn van Jesus se lewe
Wat het Jesus gedoen terwyl hy op die aarde was, en wat sal hy binnekort regkry?
My vriende in die Bybel
Maak vriende met Jehovah se vriende in die Bybel.
Bid vir ander
Hoekom moet jy vir ander bid?
Ek is reg om meer vir Jehovah te doen
Wat is jou geestelike doelwitte?
Kyk hoe Jehovah my gemaak het
Jy kan sien, hoor, lag en speel omdat jy op ’n wonderlike manier gemaak is.
Jehovah is my beste vriend
Maak God jou beste vriend!
Word Jehovah se vriend – Temaliedjie
Hoe kan jy God se vriend wees?
Ons het gesinsaanbidding lief
Gesinsaanbidding sal jou help om nader aan Jehovah te kom.
Dis my familie
Sing oor jou liefde vir jou familie.
Ek’s so bly jy’s jy
Waardeer die mense om jou, en bou sterk vriendskappe!
Wees getrou
Hoe kan jy vir die waarheid vasstaan?
Hou aan soos Noag
Met Jehovah se hulp, kan jy aanhou om altyd aan hom gehoorsaam wees.
Ester was dapper
Ester het opgestaan vir wat reg is – jy kan ook!
Die twaalf apostels – Ken jy hulle?
Kom ons probeer om Jesus se 12 apostels op te noem – kan jy hulle name onthou?
Rut – ’n Ware vriend
Hoe kan jy, soos Rut, ‘n goeie vriend wees?
Kleintjie
Klein kindertjies is ’n geskenk van Jehovah. Sing vir hulle oor die Paradys wat gaan kom.
Ons wag almal vir jou
Twee sussies maak reg om ‘n nuwe boetie in die familie te verwelkom!
Jehovah, my ma en ek
Kyk hoe Chung-Hee wys dat hy sy ma wat so hard werk, waardeer.
Kan nie wag vir die streekbyeenkoms nie!
Dis byeenkomstyd! Is jy opgewonde?
Ek’s lief vir skoonmaak!
Sing saam met hierdie skoonmaakliedjie en leer hoekom ons harte bly is as ons skoon is!
Ek hou vas aan Jehovah
Jehovah kan jou help om jou slegte gevoelens in goeie gevoelens te verander.
Maak Jehovah trots op jou
Kyk hoe twee jongmense opstaan vir die waarheid, al staan hulle somtyds uit tussen ander kinders.
Wees ’n vriend – Maak ’n vriend
Wat is die beste ding wat jy kan doen om vriende te maak?