Ek’s so bly jy’s jy
Laai af:
1. Ek’s so bly ons is beste maats
net soos Dawid en Jonatan.
Jy’s altyd daar.
Ek’s so bly jy’s jy.
2. Ons altwee is
lief vir God.
Dis wat ons saam “plak”
net soos gom.
Jy’s altyd daar.
Ek’s so bly jy’s jy.
(OORGANG)
Ons speel en lag,
bid en leer saam.
Ons stap met God waar ook al ons gaan.
En só sal dit altyd wees
tot in die Paradys.
3. Ons broers en susters is ook daar,
hul’s lief vir God en vir mekaar.
En jy’s ook daar.
Ek’s so bly jy’s jy.
En ek’s altyd hier.
Ek’s so bly jy is jy.