Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Wees ’n vriend – Maak ’n vriend

Wees ’n vriend – Maak ’n vriend

Laai af:

  1. 1. Dink jy soms: ‘Ek wil graag maats hê

    met wie ek kan praat, lag en speel.’

    Hier’s goeie nuus: Oral om jou is vriende –

    maats met wie jy als kan deel.

    (REFREIN)

    Om maats te kry, wys dat jy

    ’n goeie vriend kan wees.

    Want as jy liefde wys

    en help en deel en gee,

    dan sal jy vriende kry.

    Ja, wees ’n vriend – maak ’n vriend.

  2. 2. Jy sal sien – al God se vriende

    wys liefde en sal by jou staan.

    Bid as jy skaam is, ja, praat met Jehovah.

    Hy sal jou help vriende maak.

    (REFREIN)

    Om maats te kry, wys dat jy

    ’n goeie vriend kan wees.

    Want as jy liefde wys

    en help en deel en gee,

    dan sal jy vriende kry.

    Ja, wees ’n vriend – maak ’n vriend.