Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

2. Plek waar Jesus die Pasga saam met sy dissipels geëet het (Markus 14:15-16)

9. Stingel en aar van graangewas (Matteus 13:26)

10. Kedor-Laomer, koning van hierdie volk, is deur Abram verslaan (Genesis 14:1-17)

11. Esau het sy eersgeboortereg vir ’n kooksel hiervan verkoop (Genesis 25:34)

13. ’n Woord wat met verwysing na die eerste-eeuse Christengemeente gebruik is (Handelinge 28:22)

14. ’n Houer wat gebruik word om vloeistof te skep of te dra (Johannes 4:11)

15. Die naam van koning Saul se vrou, asook Dawid se tweede vrou (1 Samuel 14:50; 25:43)

18. Johannes is in ’n visioen beveel om dit te meet (Openbaring 11:1)

20. Die Hinnomvallei was onder hierdie poort geleë, en die stad se vullis is waarskynlik deur hierdie poort weggeneem (Nehemia 3:14)

23. Job was vroom en — (Job 1:1)

24. Tot ’n einde kom (1 Korintiërs 13:8)

25. ’n Stad op die grens tussen Efraim en Manasse (Josua 16:8)

28. Naam van Dawid se vader (Matteus 1:6)

29. Voordeel (Spreuke 11:18)

30. Die engel van Jehovah het hierin aan Moses verskyn (Exodus 3:2)

Af

1. Dienaar van Elisa (2 Konings 5:20)

3. “Julle sal die heilige gees as — gawe ontvang” (Handelinge 2:38)

4. Jesus het die koninkryk van die hemele hiermee vergelyk [Twee woorde] (Matteus 13:45)

5. Agt boeke van die Christelike Griekse Geskrifte is waarskynlik in hierdie stad geskryf (Handelinge 28:16)

6. Vierde Bybelboek

7. Die voorkoms van die gerubs in Esegiël se visioen word met hierdie natuurverskynsel vergelyk (Esegiël 1:14)

8. Barmhartigheid moet met so ’n gesindheid bewys word (Romeine 12:8)

11. Haar seuns was die stamvaders van die koninklike sowel as die priesterlike stamme van Israel (Genesis 29:32-35)

12. Sy broers was Gam en Jafet (Genesis 10:1)

16. Een van Dawid se helde (2 Samuel 23:8, 26)

17. Voorvoegsel wat hoogste mate of graad aandui (Psalm 83:19 NW)

19. ’n Vyand het onkruid tussen hierdie soort graan gesaai (Matteus 13:25)

20. Die aantal mense wat die Vloed oorleef het (1 Petrus 3:20)

21. Reis (1 Samuel 9:6)

22. Die profeet Jesaja het goddelose geestelike leiers as honde beskryf wat so is (Jesaja 56:11)

26. ’n Ander naam vir Agan, wat Jehovah se onguns oor Israel gebring het (1 Kronieke 2:7)

27. Ná die Babiloniese ballingskap is die naam van hierdie maand na Nisan verander (Exodus 13:4)

Oplossing op bladsy 19

Oplossing dwars

2. BOVERTEK

9. HALM

10. ELAM

11. LENSIES

13. SEKTE

14. EMMER

15. AHINOAM

18. TEMPELHEILIGDOM

20. ASPOORT

23. OPREG

24. OPHOU

25. TAPPUAG

28. ISAI

29. WINS

30. DORINGBOS

Oplossing af

1. GEHASI

3. VRYE

4. REISENDEKOOPMAN

5. ROME

6. NUMERI

7. BLIKSEMSTRAAL

8. BLYMOEDIGHEID

11. LEA

12. SEM

16. HELES

17. ALLER

19. KORING

20. AGT

21. TOG

22. GULSIG

26. AGAR

27. ABIB