Inhoudsopgawe
Inhoudsopgawe
8 Februarie 2000
Vaderlose gesinne—Hoe die kringloop verbreek kan word
Al hoe meer kinders word sonder ’n vader groot. Wat is die rede vir hierdie kommerwekkende tendens? Hoe kan gesinne gehelp word om bymekaar te bly?
3 Vaderlose gesinne—’n teken van die tyd
8 Vaderlose gesinne—Hoe die kringloop verbreek kan word
13 Het jy al met eetstokkies geëet?
22 Die Swart Dood—plaag van Middeleeuse Europa
26 Die kwetsal—’n juweel onder die voëls
31 Die kloof tussen ryk en arm word wyer
32 ‘Dit het my gehelp om my lewe te ondersoek’
Die rysterrasse van die Cordillera Central is al die agtste wonder van die wêreld genoem. Vind uit waarom.
Leuens—Is dit ooit geregverdig? 20
Baie meen dat sogenaamde noodleuens onskadelik is. Maar is die Bybel dit eens met hierdie gewilde idee?