Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

22 Februarie 2000

Selfmoord—Wie loop die grootste risiko?

Die hedendaagse tragedie van tienerselfmoord het openbare aandag gekry. Maar jy sal die verhaal van ’n groep wat selfs ’n groter risiko loop baie insiggewend vind.

3 Selfmoord—die verborge epidemie

5 ’n Begeerte om te lewe

8 ’n Vaste hoop

10 Die witdoodshaai—in gevaar

16 Die swaardlelie—’n besonderse blom met delikate skoonheid

18 ’n Positiewe uitkyk ondanks gebreke

29 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 ‘Ons wêreld sou anders wees’

32 Dit gee mense ware hoop

Waarom het my vriend my seergemaak? 13

Vriendskappe ly soms skipbreuk. Hoe gebeur dit? Wat kan jy daaromtrent doen?

Russe stel godsdiensvryheid op prys 22

Sedert 1991 geniet mense van die voormalige Sowjetunie groter vryheid om God te aanbid. Sulke vryheid word ook op prys gestel deur diegene wat na ander lande geëmigreer het.