Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Jesus het dit “geleer uit die dinge wat hy gely het” (Hebreërs 5:8)

7. Gehoorsaam (Matteus 17:5)

8. Die Israeliete het verlang na hierdie kossoort van Egipte (Numeri 11:5)

10. Dit het geval nadat die krygsmanne van Israel sewe dae lank om Jerigo getrek het (Hebreërs 11:30)

11. Bybelskrywer en Levitiese musiekmaker in koning Dawid se tyd (1 Kronieke 16:4-7)

12. Eerste van die min getroue konings van Juda (1 Konings 15:11)

13. “Wees toornig, en moet nogtans nie — nie” (Efesiërs 4:26)

15. Twee voorvaders van Jesus aan Maria se kant het hierdie naam gehad (Lukas 3:23, 24, 29)

16. Stad waar gelowiges hulle boeke oor toorkuns verbrand het (Handelinge 19:17-19)

17. Waar Jesus die vroeë deel van sy lewe deurgebring het ter vervulling van profesie (Matteus 2:13-15)

19. Hy kon 3 000 spreuke uitspreek (1 Konings 4:29-34)

21. Simbolies vir onbepaalde tyd (Prediker 3:11)

22. Stad in die berge van Juda (Josua 15:48, 52)

24. ’n Profetes wat, hoewel sy oud was, “nooit van die tempel afwesig was nie” (Lukas 2:36, 37)

25. In die Christelike wapenrusting word dit deur ’n helm afgebeeld (Efesiërs 6:11-13, 17)

26. Laaste plek waar Israel laer opgeslaan het voor hulle die woestyn Paran binnegegaan het (Numeri 12:16)

27. Paulus het hulle gewaarsku teen die gevaar om na diegene te luister wat oor jaartalle spekuleer (2 Tessalonisense 2:1-3)

Af

1. Jesus het hulle uit die tempel gedryf (Markus 11:15)

2. “Ek was my hande in —” (Psalm 26:6)

3. Smal, lang stroke leer, onder andere gebruik om sandale vas te maak (Markus 1:7)

4. Kos wat God wonderdadig aan die Israeliete voorsien het gedurende hulle tog deur die woestyn (Exodus 16:35)

5. Een van die grense van die Beloofde Land (Exodus 23:31)

6. Musiekinstrumente gebruik om alarm te maak (2 Kronieke 13:12)

9. Iemand wat die besnydenis ondergaan het (1 Korintiërs 7:18)

14. Om dit te doen, verskaf groter geluk (Handelinge 20:35)

15. Abraham moes Isak hiermee offer (Genesis 22:10)

18. Jesus het die misdadiger wat saam met hom tereggestel is, beloof dat hy saam met hom daar sal wees (Lukas 23:43)

20. Ons moet dit met waarheid omgord (Efesiërs 6:14)

23. ’n Benjaminiet en nakomeling van Saul (1 Kronieke 9:43)

24. Een van die sewe seuns van Eljoënai, ’n afstammeling van Dawid (1 Kronieke 3:24)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

1. GEHOORSAAMHEID

7. LUISTER

8. KNOFFEL

10. MURE

11. ASAF

12. ASA

13. SONDIG

15. MATTAT

16. EFESE

17. EGIPTE

19. SALOMO

21. EEU

22. ARAB

24. ANNA

25. REDDING

26. HASEROT

27. TESSALONISENSE

Oplossing af

1. GELDWISSELAARS

2. ONSKULD

3. RIEME

4. MANNA

5. EUFRAAT

6. ALARMTROMPETTE

9. BESNEDENE

14. GEE

15. MES

18. PARADYS

20. LENDENE

23. BINEA

24. ANANI