Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Jesus het verontwaardig geword teenoor hulle en hulle tafels omgegooi (Markus 11:15)

7. ’n Land wat Jehovah mishaag het en gevolglik veroordeel is (Sagaria 9:1)

10. Daniël het daarsonder uit die leeukuil gekom (Daniël 6:24)

11. Een van die geskenke wat Josef se broers vir hom in Egipte gebring het (Genesis 43:11)

12. Die eerste en laaste dag van die huttefees was so ’n dag (Levitikus 23:39)

14. Hy en sy broer Levi het die manne van Sigem vermoor (Genesis 34:25)

16. Ondanks die feit dat die Christene in Masedonië self in hierdie toestand van nood verkeer het, was hulle nog steeds vrygewig (2 Korintiërs 8:1, 2)

17. In Jesus se gelykenis van die verlore seun was dit hierdie seun wat vir sy erfdeel gevra het (Lukas 15:12)

19. Honderd-twee-en-twintig manne van hierdie dorp het saam met Serubbabel na Jerusalem teruggekeer (Esra 2:1, 27)

22. Israel se derde koning (1 Konings 1:39)

24. Hierdie lojale Gittitiese soldaat is ’n owerste in Dawid se leër gemaak (2 Samuel 15:19-22; 18:2)

25. Die gemeente in Tiatira het hierdie vrou se verderflike invloed geduld (Openbaring 2:20)

26. Die verhewe posisie wat Jesus beklee (Openbaring 11:15)

28. Die koningin van Skeba het baie van hierdie kosbare items na Jerusalem gebring (1 Konings 10:2)

Af

1. Jehovah heg groter waarde hieraan as aan offers (1 Samuel 15:22)

2. Sewe van die are wat Farao in sy droom gesien het, was in hierdie toestand (Genesis 41:23)

3. Tydens die inhuldiging van die priesterdom is ’n bul by hierdie plek, voor die tent van samekoms, geslag (Exodus 29:11)

4. Ons kan ’n les by hierdie plante leer (Matteus 6:28)

5. Gedroogde druiwe

6. Dié wat nie glo dat God vir hulle sal sorg nie (Matteus 6:30)

8. Toe die verbondsark in Jerusalem aangekom het, het Dawid hierdeur uiting gegee aan sy vreugde (2 Samuel 6:16)

9. Die Israeliete moes dit op die Pasga saam met die gebraaide lam en ongesuurde brood eet (Exodus 12:8)

13. Jehovah het dit soms gebruik om inligting oor te dra (Daniël 7:1)

15. Sy was oneerbiedig teenoor haar man Dawid (2 Samuel 6:20-22)

18. Profeet wat Dawid weens sy sonde met Batseba bestraf het (2 Samuel 12:7-9)

20. Bergstreek oos van die Jordaan (Genesis 31:23)

21. Dawid het hier nuus ontvang van Saul se dood (2 Samuel 1:1, 2)

22. Timoteus moes ’n bietjie wyn gebruik vir sy maag en sy herhaalde gevalle hiervan (1 Timoteus 5:23)

23. Een van Semaja se seuns wat as ’n Levitiese poortwagter by die tempel aangestel is (1 Kronieke 26:7)

27. Josua se vader (Exodus 33:11)

Oplossing op bladsy 22

Oplossing dwars

1. GELDWISSELAARS

7. HADRAG

10. LETSEL

11. NEUTE

12. RUSDAG

14. SIMEON

16. ARMOEDE

17. JONGSTE

19. MIGMAS

22. SALOMO

24. ITTAI

25. ISEBEL

26. KONING

28. EDELGESTEENTES

Oplossing af

1. GEHOORSAAMHEID

2. DOR

3. INGANG

4. LELIES

5. ROSYNE

6. KLEINGELOWIGES

8. DANS

9. KRUIE

13. DROOM

15. MIGAL

18. NATAN

20. GILEAD

21. SIKLAG

22. SIEKTE

23. OTNI

27. NUN