Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

2. Die stam van Levi is toegewys om dit te dra (Deuteronomium 10:8)

8. Al het afgode dit, kan hulle nie hoor nie (Psalm 115:6)

9. Jehovah het met so ’n plegtige verklaring ingetree om die onveranderlikheid van sy raad te waarborg (Hebreërs 6:17)

10. Iets waarna Jakobus verwys het om tussen ’n ryk man en ’n arm man te onderskei in sy bespreking oor voortrekkery (Jakobus 2:1-4)

11. Die nakomelinge van hierdie seun van Lot was die Israeliete vyandiggesind (Rigters 11:4)

13. Die land waarheen Jefta gevlug het toe sy halfbroers hom uitgedryf het (Rigters 11:2, 3)

14. Noag se vader (Genesis 5:30)

15. In figuurlike sin het dit beteken dat jy jou vyande verower het as jou hand daarop was (Genesis 49:8)

17. Hierdie nakomeling van Levi was ’n voorvader van Asaf, die musikant (1 Kronieke 6:41)

18. Vlas is soms hierop neergelê om droog te word (Josua 2:6)

19. Sinoniem vir landvoog (Daniël 3:2, vgl. NW)

21. Wanneer medelye getoon word (Psalm 72:13)

24. Tyd is dikwels aangedui deur na die stand hiervan te verwys (Genesis 15:12)

26. Sy het haar man “heer” genoem (1 Petrus 3:6)

27. Die vyfde van Jakob se twaalf seuns (Genesis 35:25, 26)

28. Die eerste maand van die Jode se heilige kalender (Ester 3:7)

30. Joodse seuntjies is ná soveel dae besny (Lukas 2:21)

32. Een van die twaalf spioene wat na die Beloofde Land gestuur is (Numeri 13:2, 9)

33. Die vlerke daarvan is aan die vrou gegee sodat sy van die vervolging van die draak kon vlug (Openbaring 12:13, 14)

34. Dit sal daar nie wees nie in die sin dat die onbestendige en opstandige mensdom vernietig sal wees (Openbaring 21:1)

35. Hy was daarvoor bekend dat hy warm fonteine in die woestyn gevind het (Genesis 36:24)

36. Die owerste van Nebukadnesar se lyfwag deur wie Jeremia vrygelaat is (Jeremia 39:11, 14)

Af

1. Die Bybel gebruik hierdie woord om die duursaamheid en onveranderlikheid van ’n verbond aan te dui (Numeri 18:19)

2. ’n Ooreenkoms (Genesis 6:18)

3. Jehovah se wet aan Israel het hulle verbied om hiervoor te vra wanneer hulle aan die armes geld geleen het (Exodus 22:25)

4. Die manier waarop ons ons sondes moet bely (Jakobus 5:16)

5. Die Jode het twee van hierdie muntstukke as ’n jaarlikse tempelbelasting betaal (Matteus 17:24)

6. ’n Leviet en tydgenoot van koning Dawid wat bekwaam was om aan ander instruksies oor die hantering van die heilige Ark te gee (1 Kronieke 15:22)

7. Haar seun Jabal het die vader van die nomadiese veeboere geword (Genesis 4:20)

12. Die vermoë om iets te doen (Lukas 9:1)

16. Tydens die inhuldiging van Salomo se tempel was hierdie altaar te klein vir al die offers wat gebring is (1 Konings 8:64)

18. Vir die Hebreërs het dit in die aand ná sononder begin [meervoud] (Levitikus 23:32)

20. Een van die metale wat as buit van die Midianiete geneem is (Numeri 31:9, 22)

22. Jael het dit gebruik om Sisera om die lewe te bring (Rigters 4:21)

23. Wanneer dit vertaal word, beteken dit Christus (Johannes 1:41)

24. Daar is vreugde in die hemel wanneer een van hulle berou het (Lukas 15:7)

25. Sy seun was koning van Babilon toe Hiskia koning van Juda was (Jesaja 39:1)

28. In Farao se droom het hy gesien hoe sewe mooi koeie uit hierdie rivier kom (Genesis 41:2)

29. Enige voorstelling of beeltenis van ’n persoon of ’n ding (Matteus 22:20)

31. Die derde koning van Juda nadat die nasie in twee koninkryke verdeel is (1 Konings 15:8, 9)

Oplossing op bladsy 23

Oplossing dwars

2. VERBONDSARK

8. ORE

9. EED

10. RINGE

11. AMMON

13. TOB

14. LAMEG

15. NEK

17. ETNI

18. DAK

19. SATRAAP

21. ONTFERM

24. SON

26. SARA

27. DAN

28. NISAN

30. AGT

32. PALTI

33. AREND

34. SEE

35. ANA

36. NEBUSARADAN

Oplossing af

1. SOUTVERBOND

2. VERBOND

3. RENTE

4. OPENLIK

5. DRAGMAS

6. KENANJA

7. ADA

12. MAG

16. KOPERALTAAR

18. DAE

20. TIN

22. TENTPEN

23. MESSIAS

24. SONDAAR

25. BALADAN

28. NYL

29. BEELD

31. ASA