Saakregister vir die 81Ste jaargang van Ontwaak!
Saakregister vir die 81Ste jaargang van Ontwaak!
ALLERLEI
Beïnvloed die maan jou lewe? 5/22
Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8
Braille, Louis, 9/8
Dagligbesparingstyd, 7/8
Dasse, 6/8
Eetstokkies, 2/8
El Nino? 3/22
Geniet ’n veilige vlug! 9/8
Gevare van rylopery, 6/22
Gladde skeer, 1/22
Koeie met vakansie, 7/8
Leer ’n ander taal, 1/8
Lugvaart word veiliger gemaak, 9/22
Roeiers tot die dood (17de-eeuse galeie), 12/22
Skilder porselein, 8/22
Spesery van halfpad om die wêreld (paprika), 9/8
TV-nuus, 4/22
Tyd vir ’n nuwe bed? 7/22
Verstandige gebruik van televisie, 5/22
DIE BYBELSE BESKOUING
Bepeinsing wat voordelig is, 9/8
Diereriem, 11/8
Gewilde gebruike, 1/8
Hoe om wanhoop die hoof te bied, 5/8
Kan die wetenskap ewige lewe tot stand bring? 12/8
Leuens—Ooit geregverdig? 2/8
Liggaamsversiering, 8/8
Reg om Jesus te aanbid? 4/8
Verander God? 6/8
“Waaghalssport”, 10/8
Ware geloof—Wat is dit? 3/8
Wie is ’n bedienaar? 7/8
DIERE EN PLANTE
Anakondas, 5/22
Angellose bye, 11/8
Beheer van ’n dodelike indringer (bergdenkewer), 4/8
“Broeder” kom huis toe (papegaaiduiker), 5/8
Buideldier wat spring (kangaroe), 4/8
Kameelperd, 9/22
Kwetsal (voël), 2/8
La Bambouseraie (bamboestuin), 1/8
“Lyk” word lewendig (blom), 6/22
Oorspronklike houtkapper (bewer), 9/8
‘Pragtige woudbewoner’ (Laplandse uil), 8/22
Suikerriet, 8/8
Swaardlelie—besonderse blom, 2/22
Tulpe het hulle aan die lewe gehou, 12/22
Verbasende keiser (pikkewyn), 7/22
Vlieënde wesens in die dieptes (rôe), 8/8
Voël leer ’n gevangene? 5/8
Wanneer liefde blind is (pouoogmot), 3/22
Wêreld van insekte, 1/8
Wilde juweel (woestynroos), 3/22
Witdoodshaai, 2/22
EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
Verstandig om in aandelemark te belê? 10/8
Wat het van die “lewenslange betrekking” geword? 10/8
GESONDHEID EN GENEESKUNDE
Alledaagse chemiese stowwe, 8/8
Alternatiewe terapieë, 10/22
Beskerm delikate tande (babas), 11/22
Bloedlose chirurgie—suksesverhaal, 9/8
Bloedlose geneeskunde en chirurgie, 1/8
Chinese apteek, 11/8
Chroniese siekte—Hoe ’n gesin daarmee kan saamleef, 5/22
Daaglikse aspirien, 6/22
Endometriose, 7/22
Gewetensaak (akute promiëlositiese leukemie), 8/22
Hoe om op te hou rook, 3/22
Huntington-chorea, 3/22
“Jy gaan sterf!” (bloedkwessie), 5/8
Koffie en cholesterolvlak, 1/8
Kolletjies voor jou oë? (drywende deeltjies in oë), 6/8
Koolstofmonoksied—stille doder, 12/8
Laktoseonverdraagsaamheid, 5/8
Moeders met vigs, 1/8
Narkose, 11/22
Prostaatprobleme, 12/8
Rustelose bene, 11/22
Stryd teen “kus” van die dood (Chagassiekte), 9/8
Swart Dood, 2/8
Verpleegsters, 11/8
Vigs in Afrika, 5/8
GODSDIENS
Onverdraagsaamheid nou erken (Brittanje), 4/8
Santeria, 7/8
Sien meer as wat oë sien, 8/22
Spiritisme—Voordelig of skadelik? 7/22
JEHOVAH SE GETUIES
Dit het gehelp om sy lewe te red (Ontwaak!), 10/22
Dramatiese reddingsdaad (Benin), 11/8
Eerste takkantoor 100 jaar gelede (takkantore), 12/22
‘Ek haal my hoed vir julle af’, 9/22
Gewetensaak (bloedkwessie), 8/22
Hulp om jeugmisdaad te laat vaar (Frankryk), 8/22
Instrument wat menseregte leer (Ontwaak!), 4/8
Lewende geloof te midde van tragedie (P. Esch), 4/8
Liefde versus vulkaan (Kameroen), 4/22
Ná die storms (Frankryk), 6/22
Noah—He Walked With God (video), 3/8
Opvoeding vir die lewe, 12/22
Russe stel godsdiensvryheid op prys, 2/22
Toe berg deel van see probeer word het (Venezuela), 10/22
Vyftig jaar ’n porseleinskilder (A. Lippert), 8/22
Wat het van klein Peter geword? (bloedsaak), 3/22
‘Wêreld sou anders wees’, 2/22
JONGMENSE VRA
Buiteland gaan woon? 6/22, 7/22
Deursteekgier, 3/22
Gevare op die Internet, 1/22
Pa’s wat wegloop, 5/22, 11/22, 12/22
Seksuele teistering, 8/22
Terneergedruktheid, 10/22
Vaderskap, 4/22
Waarom het vriend my seergemaak? 2/22
Waarom so maer? 9/22
LANDE EN VOLKE
Aardbewing! (Taiwan), 9/8
Antarktika, 7/22
Atene (Griekeland), 3/8
Australië se angellose bye, 11/8
Bratislava (Slowakye), 1/22
Buitengewone begraafplaas (Ecuador), 3/8
Chinese apteek, 11/8
Chinese visnette (Indië), 4/22
Copper-canyon (Mexiko), 11/8
Gewetensvryheid (Mexiko), 3/8
Hedendaagse grotbewoners (Lesotho), 6/8
Klein eiland leer ons ’n belangrike les (Paaseiland), 6/22
Korje seladon (Koreaanse porselein), 11/22
Lamu—Eiland waar die verlede voortleef (Kenia), 3/22
“Land van kontraste” (Brasilië), 5/8
Patmos—eiland van Apokalips, 8/8
Petra—Stad uit rots gekap, 3/22
Piramides van Mexiko, 10/8
“Rusland se oudste stad” (Nowgorod), 8/22
Seilskip-extravaganza (Frankryk), 5/8
Spinnerakkant (Paraguay), 3/8
Teater van Epidauros (Griekeland), 6/8
Toe berg deel van see probeer word het (Venezuela), 10/22
Trappe na die hemel (Filippyne), 2/8
Tulpe het hulle aan die lewe gehou (Nederland), 12/22
Unieke klok in Praag (Tsjeggiese Republiek), 5/22
Vergroening van die Amasonewoud, 11/22
Verhaal van twee riviere (Ganges, Indus), 7/8
Vernietigende vulkaan, rustige eiland (Santorini, Griekeland), 9/8
Vigs in Afrika, 5/8
Vikings—veroweraars en koloniseerders, 12/8
Wasa—van ramp tot besienswaardigheid (Sweedse skip), 4/8
Yellowstone—smeltkroes van water, rots en vuur (VSA), 12/8
LEWENSVERHALE
Die hoofsaak in my lewe—Om lojaal te bly (A. Dawidjoek), 10/8
Geloof onder totalitêre onderdrukking (M. Dasewitsj), 9/22
Hoop wat my onderskraag (T. Vileiska), 12/22
Loida se stilswye word verbreek, 5/8
My geloof word in Pole beproef (J. Ferenc), 11/8
My pogings om wyse keuses te maak (G. Sisson), 8/22
Ons verduur beproewinge in krag van God (S. Kozjemba), 10/22
Positiewe uitkyk ondanks gebreke (K. Morozof), 2/22
Stormagtige seë na kalm waters (H. Sturm), 6/8
“Stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n” (W. G. How), 4/22
MENSEVERHOUDINGS
Gesin weer verenig, 5/22
Glimlag—Dit is goed vir jou! 7/8
Maak gebalanseerde kinders groot, 7/22
Moet ’n mens uiting gee aan droefheid? 8/8
Slagoffers van marteling, 1/8
Tale—brûe en mure, 8/8
Vaderlose gesinne, 2/8
WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
“Doodskultuur”, 7/8
Hedendaagse slawerny, 3/8
Internetpornografie, 6/8
Kinders se probleme, 12/8
Kloof tussen ryk en arm, 2/8
Landmyne, 5/8
Lewe te goedkoop? 7/8
Olimpiese spele—Wat het van die ideale geword? 9/8
Oorloë eis nou ander slagoffers, 1/22
Pogings om Vatikaan uit VN te sit, 10/22
Propaganda, 6/22
Selfmoord, 2/22
Slagoffers van marteling, 1/8
Soeke na volmaakte samelewing, 9/22
Vaderlose gesinne, 2/8
Verenigde wêreld—Europa eerste? 4/22
Wat het van sedes geword? 4/8
WETENSKAP
Evolusie logies? 6/8
Geneties gewysigde voedsel, 4/22
Heelal—Produk van die toeval? 10/8
Joachim Barrande se “koninklike geskenk” (paleontologie), 1/22
Kartering van die hemele, 1/22
Lewe—produk van ontwerp, 1/22
Nuttige en ontwykende getal (pi), 7/22
Oseane onthul diepste geheime, 11/22
Raserige sneeu, 10/8
Sien meer as wat oë sien, 8/22
Skep ’n volmaakte samelewing? 9/22
Soeke na “onsterflikheidsgeen”, 7/8
Waarheid was 50 jaar verberg (plantkunde), 8/8