Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Kan die ware God gevind word?

Kan die ware God gevind word?

Kan die ware God gevind word?

Deur die geskiedenis heen het baie mense na die ware God gesoek. Hulle soeke het hulle langs duisende weë geneem, waarvan die verskeidenheid godsdienste, sektes en kultusse in die wêreld vandag bewys lewer. Maar hoe kan jy die ware God vind?

Die mensdom se soeke na God kan jou help. Lees asseblief op bladsy 31 van hierdie tydskrif wat een geleerde in ’n hoofartikel oor hierdie boek geskryf het. Ons is seker dat Die mensdom se soeke na God jou, ongeag jou godsdiensagtergrond, sal help om die ware God te vind.

Jy kan ’n eksemplaar van hierdie boek met 384 bladsye aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die boek Die mensdom se soeke na God by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.