Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die aand wat onthou moet word—Sondag 4 April 2004

Die aand wat onthou moet word—Sondag 4 April 2004

Die aand wat onthou moet word—Sondag 4 April 2004

DIE aand voordat Jesus Christus gesterf het, het hy die herdenking van sy dood ingestel. By ’n eenvoudige maaltyd saam met sy apostels waartydens hy wyn en ongesuurde brood as simbole gebruik het, het Jesus beveel: “Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”—Lukas 22:19.

Jehovah se Getuies nooi jou hartlik uit om hierdie jaarlikse Gedenkmaal saam met hulle te herdenk. Vanjaar sal dit ná sononder op Sondag 4 April, gehou word, die datum wat met 14 Nisan op die Bybel se maankalender ooreenstem. Vind asseblief by Jehovah se Getuies in julle omgewing uit presies waar en hoe laat die viering gehou sal word.