Inhoudsopgawe
Inhoudsopgawe
8 April, 2004
Moses—Mens of mite?
Moses word deur Jode, Christene en Moslems gerespekteer. Maar in onlangse dekades het party geleerdes en teoloë die feit dat hy ooit werklik bestaan het, in twyfel getrek. Wat toon die bewyse? En watter uitwerking het Moses vandag op ons lewe?
3 Moses se geloofwaardigheid word in twyfel getrek
16 My besoek aan ’n “uitgestorwe” voël
20 Is dit moontlik om slegte gewoontes te bowe te kom?
26 Die eiland wat verskyn en verdwyn het
Hoe ons Kristi geleer het om God lief te hê 14
Lees die aangrypende verhaal van hoe ’n egpaar hulle dowe dogter gehelp het.
Chroniese laatkommery kan rampspoedig vir jou persoonlike en professionele lewe wees. Hier is ’n paar praktiese wenke om jou te help om betyds te wees.