Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Iemand wat amptelike bevele uitroep (Daniël 3:4)

5. Esegiël is in hierdie rol na die huis van Israel gestuur om hulle teen hulle goddelose weg te waarsku (Esegiël 3:17)

7. Hoewel hierdie voëltjies onbelangrik lyk, word “nie een van hulle voor God vergeet nie” [enkelvoud] (Lukas 12:6)

8. Ná die Babiloniese gevangenskap is hierdie maand Tisjri genoem (1 Konings 8:2)

9. ’n Nasireër het nie een gebruik nie (Numeri 6:5)

11. Simeon se verteenwoordiger toe die Beloofde Land verdeel is (Numeri 34:18, 20)

15. In Jesus se illustrasie van die wingerd het die landbouers saamgesweer om die eienaar se seun dood te maak hiervoor (Matteus 21:33-41)

17. Vissers gebruik dit (Lukas 5:4)

19. Een of ander (Daniël 5:7)

22. Jehovah het beloof om dit te doen as Edom sy verwoeste plekke sou herbou (Maleagi 1:4)

25. ’n Vrou moet dit vir haar man hê (Efesiërs 5:33)

27. Gewone (Lukas 2:27)

28. Hy het meer boeke van die Christelike Griekse Geskrifte geskryf as enigiemand anders

29. Die vertrekpunt van die Israeliete se Eksodus uit Egipte (Eksodus 12:37)

30. Jesus het na die vrou van hierdie man verwys toe hy ons gewaarsku het om nie terug te keer na die dinge wat agter is nie (Lukas 17:31, 32)

31. Vrystede is voorsien om ’n onopsetlike mensemoordenaar teen hierdie persoon te beskerm (Numeri 35:25)

Af

1. ’n Gemagtigde verteenwoordiger (Efesiërs 6:20)

2. Pilatus het een in drie tale geskryf en dit aan die folterpaal van Jesus gesit (Johannes 19:19, 20)

3. Gevormde gedagtes of opinies (Psalm 10:4)

4. Petrus het hierdie man van Lidda genees wat agt jaar lank verlam was (Handelinge 9:32-34)

5. Volgens Jesus het die Fariseërs nougeset ’n tiende van hierdie geurmiddel betaal, terwyl hulle “die geregtigheid en die liefde vir God” oor die hoof gesien het (Lukas 11:42)

6. Die Egiptenaars, die Etiopiërs en die Kanaäniete het van hierdie seun van Noag afgestam (Genesis 10:6)

7. Insekte wat “’n volk” genoem word weens hulle betreklik ingewikkelde sosiale organisasie (Spreuke 30:25)

10. By Jehovah is duisend jaar soos dit [2 woorde] (2 Petrus 3:8)

12. Die aantal vrouens wat ’n opsiener mag hê (1 Timoteus 3:2)

13. Titel waarmee mense Jesus aangespreek het (Markus 12:19)

14. Die vrou van koning Agab (1 Konings 16:30, 31)

16. Deur die son te aanbid met dit na die tempel gekeer, het die 25 manne in Esegiël se visioen minagting vir die ware aanbidding van God getoon (Esegiël 8:16)

18. Afvallige Juda en Jerusalem het dit afgelê aan Jehovah en aan valse gode (Sefanja 1:5)

20. Deur ’n vyand omsingel (Deuteronomium 28:57)

21. Wat aan jou behoort (Lukas 6:41)

23. ’n Getroue seun van Aäron (Levitikus 10:1-7)

24. Rigting waarin ’n vaartuig beweeg (Handelinge 16:11)

26. Naam van ’n sterrebeeld, wat moontlik na Orion verwys (Job 9:9)

27. God se voetbank (Jesaja 66:1)

28. Die koning van Assirië wat Israel gedurende die heerskappy van Menahem ingeval het en skatting geëis het (2 Konings 15:19)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

1. AANKONDIGER

5. WAG

7. MOSSIE

8. ETANIM

9. SKEERMES

11. SEMUEL

15. ERFENIS

17. NETTE

19. ENIGE

22. AFBREEK

25. RESPEK

27. ALGEMENE

28. PUL

29. PAULUS

30. RAMSES

31. LOT

30. BLOEDWREKER

Oplossing af

1. AMBASSADEUR

2. OPSKRIF

3. IDEES

4. ENEAS

5. WYNRUIT

6. GAM

7. MIERE

10. EENDAG

12. EEN

13. LEERMEESTER

14. ISEBEL

16. RUG

18. EDE

20. INSLUIT

21. EIE

23. ELEASAR

24. KOERS

26. KESIL

27. AARDE

28. PUL