Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Weens dit het Jehovah die Israeliete se aanbidding verwerp (Jesaja 1:15)

7. Seermaak (Lukas 9:39)

9. Dawid het teenoor hierdie Hetiet gesondig (1 Konings 15:5)

10. ’n Seun van Abraham se broer Nahor (Genesis 22:23, 24)

11. Hy en Simeon het hulle suster Dina gewreek (Genesis 34:25)

12. Nadat die koperslang gemaak is, het die Israeliete hier kamp opgeslaan (Numeri 21:8-10)

13. Sy was Lea se diensmeisie, asook die moeder van Gad en Aser (Genesis 30:9-13)

16. Het ’n oog maar kan nie sien nie (Lukas 18:25)

18. Van sy afstammelinge het 2 172 saam met Serubbabel na Jerusalem toe teruggekeer (Esra 2:3)

20. Een van die nedersettings waar die teruggekeerde Jode gewoon het (Nehemia 11:35)

21. ’n Stad in die suide van Juda (Josua 15:21, 29)

23. Stad wat deur die Filistyne verower is weens Agas se ontrouheid (2 Kronieke 28:18, 19)

25. Benjamin se derde seun (1 Kronieke 8:1)

28. Die metaal wat eerste en die meeste in die Bybel gemeld word (Genesis 2:11)

29. ’n Manier waarop die Israeliete aan hulle vreugde uiting gegee het (Jeremia 31:13)

30. ’n Seun van Lotan en ’n afstammeling van Seïr, die Horiet (Genesis 36:20, 22)

31. In Eli se dag was die tabernakel hier geleë (1 Samuel 1:3)

32. ’n Afstammeling van Efraim (1 Kronieke 7:20)

33. Omdat niemand God gesien het nie, moet hierdie persoon hom aan ons verklaar [2 woorde] (Johannes 1:18)

Af

1. Simboliese godsdienshoer wat vernietig gaan word [3 woorde] (Openbaring 17:1-6)

2. Bybelboek waarin daar meer as 60 keer gesê word dat mense “sal moet weet dat ek Jehovah is”

3. Fouteer (Markus 12:24)

4. Gebied suid van Judea gedurende die eerste eeu (Markus 3:8)

5. Paulus het haar geprys omdat sy “hard werk in die Here” (Romeine 16:12)

6. Toestand waarin die gees verkeer (Romeine 1:28)

8. ’n Seun van goewerneur Serubbabel (1 Kronieke 3:19, 20)

14. Om inligting te verskaf (Genesis 41:24)

15. Elkeen van die onrein geïnspireerde uitinge het so gelyk [enkelvoud] (Openbaring 16:13)

17. Hebreeuse naam vir ’n sterrebeeld, wat volgens sommige die Groot Beer is (Job 9:9, vergelyk Die Bybel, 1953)

19. Abraham het dit in die plek van Isak geoffer (Genesis 22:13)

22. Op onbeskaamde wyse toegang verkry (2 Timoteus 3:6)

24. Reisende koopmanne het ’n voorraad van hierdie speserye gehad (Openbaring 18:11-13)

25. In sy klaaglied oor die vernietiging van Jerusalem het Jeremia beskryf hoe diegene wat gewoond was om koninklike gewade te dra, hierdie dinge sou omhels (Klaagliedere 4:5)

26. Samuel se tuisdorp (1 Samuel 1:19, 20)

27. Paulus het die Christene in Tessalonika aangespoor om dit met die wanordelikes te doen (2 Tessalonisense 3:14)

Oplossing op bladsy 22

Oplossing dwars

1. BLOEDVERGIETING

7. BESEER

9. URIA

10. GAHAM

11. LEVI

12. OBOT

13. SILPA

16. NAALD

18. PAROS

20. LOD

21. IJJIM

23. GIMSO

25. AGRAG

28. GOUD

29. DANS

30. HEMAM

31. SILO

32. ELEADA

33. ENIGVERWEKTEGOD

Oplossing af

1. BABILONDIEGROTE

2. ESEGIEL

3. VERGIS

4. IDUMEA

5. TRIFOSA

6. GEESTESTOESTAND

8. OHEL

14. INLIG

15. PADDA

17. ASJ

19. RAM

22. INDRING

24. INDIESE

25. ASHOPE

26. RAMA

27. GEMERK