Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Olierige stof wat bekend was vir sy medisinale waarde [3 woorde] (Jeremia 46:11)

7. Eerbiedige posisie in gebed (Psalm 95:6)

8. God het die sterrewiggelaars deur middel hiervan gewaarsku om nie na die moorddadige koning Herodes terug te keer nie (Matteus 2:12)

9. In Daniël se visioen het hierdie dier die konings van Medië en Persië afgebeeld (Daniël 8:20)

11. Ons moet ons daarvan bewaar (1 Johannes 5:21)

12. Die Romeinse soldate het die lot oor Jesus se onderkleed gewerp omdat dit op hierdie manier geweef is en hulle dit nie wou verdeel nie (Johannes 19:23, 24)

13. Jesus het geweier om wyn te drink wat hiermee gemeng was (Matteus 27:34)

14. Die vader van Barug, Jeremia se sekretaris (Jeremia 36:4)

16. Petrus het gesê dat Jehovah geduldig met die mensdom is sodat almal tot— kan kom (2 Petrus 3:9)

17. Hierdie stad, wat aan die Leviete van die huis van Merari gegee is, was ook bekend as Dimna (1 Kronieke 6:77)

18. Sonder meegevoel of medelye (Jeremia 50:42)

20. ’n Soort vloerbedekking [enkelvoud] (Rigters 5:10)

22. Daar word gesê dat voëls sowel as slange een maak (Jesaja 16:2; 34:15)

23. Alkoholmisbruik kan dodelike gevolge hê, soos die gif van hierdie slang [meervoud] (Spreuke 23:32)

24. Geld of hulp wat gegee word (Filippense 1:5)

25. Sanballat en Gesem het Nehemia hierheen probeer lok om hom kwaad aan te doen (Nehemia 6:2)

27. So moet iemand in die oë van die wêreld word sodat hy waarlik wys kan word (1 Korintiërs 3:18, 19)

28. Jael het dit en ’n tentpen gebruik om Sisera mee dood te maak (Rigters 4:21)

29. As gevolg hiervan kon Jesus nie veel kragtige werke in sy tuisgebied doen nie [3 woorde] (Markus 6:5, 6)

Af

1. Jesus het aan die gemeente in Laodisea gesê dat hulle nie daarvan bewus is dat hulle in hierdie toestand verkeer nie (Openbaring 3:17, Die Bybel, 1953)

2. Daar word oor die algemeen gedink dat Behemot hierdie amfibiese dier is (Job 40:15-24; vergelyk Job 40:10, Die Bybel, 1953)

3. Een van die vier dinge wat nie sê “Genoeg!” nie (Spreuke 30:15, 16)

4. Elke familie in die hemel en op die aarde het hulle s’n aan Jehovah te danke (Efesiërs 3:14, 15)

5. Leerstelling of wat geleer word [meervoud] (1 Korintiërs 14:6)

6. Al het mense dit in Jesus se naam gedoen, sal hy hulle nie erken nie, want hulle is werkers van wetteloosheid [twee woorde] (Matteus 7:22, 23)

10. Waarskuwingsein (Amos 2:2)

15. Een van die 70 “siele van die huis van Jakob wat na Egipte gekom het” (Genesis 46:21, 27)

16. God het voorspel dat dit met die staf sou gebeur van die man wat hy as hoëpriester uitkies (Numeri 17:5-8)

19. Wat die Hebreeuse Geskrifte ’n man met betrekking tot sy vrou noem (Eksodus 21:3)

21. Die pad byster raak (Spreuke 19:27)

25. Die skoondogter van Naomi wat na “haar volk en haar gode” toe teruggekeer het (Rut 1:14, 15)

26. Hy wou nie ’n nageslag vir sy broer verwek nie (Genesis 38:6-11)

Oplossing op bladsy 26

Oplossing dwars

1. BALSEMVANGILEAD

7. KNIEL

8. DROOM

9. RAM

11. AFGODE

12. AANEEN

13. GAL

14. NERIA

16. BEROU

17. RIMMONO

18. WREED

20. TAPYT

22. NES

23. ADDERS

24. BYDRAE

25. ONO

27. DWAAS

28. HAMER

29. GEBREKAANGELOOF

Oplossing af

1. BEKLAENSWAARDIG

2. SEEKOEI

3. VUUR

4. NAAM

5. LERINGE

6. DEMONEUITGEDRYF

10. ALARMSEIN

15. ARD

16. BOT

19. EIENAAR

21. AFDWAAL

25. ORPA

26. ONAN