Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

Inhoudsopgawe

22 Oktober, 2004

’n Kind se vroeë jare—Wat moet ouers doen?

Ouers wil hê dat hulle kinders suksesvolle volwassenes moet word. Wat kan hulle doen om te verseker dat dit gebeur? Wat is die beste manier om jou kind se potensiaal te ontwikkel?

3 Hoe belangrik is vroeë kinderopvoeding?

5 Die belangrikheid daarvan om jou kind te leer

7 Jou rol as ouer

11 Van kleintyd geleer om God lief te hê

16 ’N Voortdurende stryd teen water

20 Hoe kan ek vir hom sê hoe ek voel?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Die voordele om vir kinders te lees

32 Dit het haar vertroos

Skoonheid weggesteek in die donker 23

Slowenië het een van die wêreld se grootste grotstelsels. Lees oor hierdie merkwaardige ondergrondse meesterstukke.

Waarom word hulle bedreig? 26

Baie van Indië se merkwaardige diere staar uitwissing in die gesig. Wat is daarvoor verantwoordelik?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Arne Hodalic/www.ipak.org