Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Hierdie stad was in ’n streek wat aan Salomo se huishouding voedsel voorsien het (1 Konings 4:7-9)

7. Die eerste man van geloof (Hebreërs 11:4)

9. Die eerste persoon wat God se naam in die Bybelverslag gebruik het (Genesis 4:1)

10. Wat Kain volgens die vervloeking sou word (Genesis 4:11-14)

11. Hebreeuse naam van ’n vername Babiloniese god (Jeremia 50:2)

15. Hy kon 3 000 spreuke uitspreek (1 Konings 4:29-34)

16. Dionisius, wat ’n Christen geword het nadat hy Paulus se verdediging gehoor het, het hierdie amp beklee (Handelinge 17:34)

17. Wat die eersgeborene aan die moederskoot doen (Eksodus 13:2)

19. Die amptelike taal van Palestina toe Jesus op die aarde was (Johannes 19:20)

20. In Noag se dag het dit veertig dae lank geval (Genesis 7:4, 17)

23. Hierdie Benjaminiet se seuns het die stede Ono en Lod gebou (1 Kronieke 8:12)

24. Hy het die Jode se saak teen Paulus verwerp omdat hy geen Romeinse wet oortree het nie (Handelinge 18:12-16)

25. Dawid se opstandige seun Adonia het ’n fees naby hierdie plek gehou (1 Konings 1:9)

28. Hoewel die gemeente in hierdie stad geprys is vir hulle “liefde en geloof en bediening en volharding”, het hulle “daardie vrou Isebel” geduld (Openbaring 2:18-20)

29. Wat aan jou behoort (Lukas 6:41)

30. Meer as 600 van sy nakomelinge het saam met Serubbabel na Jerusalem toe teruggekeer (Esra 2:1, 2, 10)

31. Tydperk van die Messiaanse profesie [2 woorde] (Daniël 9:24-27)

Af

1. Jesus se posisie ten opsigte van die hele skepping (Kolossense 1:15, 16)

2. Die eerste van die drie verdiepings van die ark (Genesis 6:16)

3. Dit is gebruik om die ark waterdig te maak (Genesis 6:14)

4. Op een stadium was daar niemand soos hy op die aarde nie (Genesis 2:18; 3:20)

5. Paulus het Christene gemaan om dit van God te word [enkelvoud] (Efesiërs 5:1)

6. Stad wat deur koning Asa versterk is (1 Konings 15:22)

8. Mense wat hieraan gely het, het Jesus probeer aanraak (Markus 3:10)

12. ’n Grensstad wat aan Aser toegeken is (Josua 19:24, 28)

13. Iemand wat nie hooggeag word nie (Jesaja 3:5)

14. Die eselskakebeen wat Simson gebruik het om 1 000 Filistyne dood te maak, is so beskryf (Rigters 15:15)

18. Griekse stad waar Paulus Europa binnegegaan het nadat hy die oproep ontvang het om na Masedonië te gaan (Handelinge 16:9-11)

19. ’n Mooi blom (Hosea 14:5)

21. Die neiging om jouself op die voorgrond te stoot (Filippense 2:3)

22. Om suksesvol te wees (Daniël 11:27)

26. Sonder klere (Esegiël 16:39)

27. Jehovah is die bron hiervan (Psalm 36:9)

28. Die woning van mense wat ’n nomadiese bestaan voer (Genesis 31:33)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

1. ELONBETHANAN

7. ABEL

9. EVA

10. SWERWER

11. MERODAG

15. SALOMO

16. REGTER

17. OPEN

19. LATYN

20. REËN

23. ELPAÄL

24. GALLIO

25. ENROGEL

28. TIATIRA

29. EIE

30. BANI

31. SEWENTIGWEKE

Oplossing af

1. EERSGEBORENE

2. ONDERSTE

3. TEER

4. ADAM

5. NAVOLGER

6. GEBA

8. KWALE

12. EBRON

13. GERINGGEAGTE

14. VOGTIGE

18. NEAPOLIS

19. LELIE

21. EGOTISME

22. SLAAG

26. NAAK

27. LEWE

28. TENT