Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Dink jy dat Jesus God is?

Dink jy dat Jesus God is?

Dink jy dat Jesus God is?

Wat van jou? Glo jy dat God ’n Drie-eenheid is—drie persone in een? Het jy geweet dat die woord “drie-eenheid” nie in die Bybel voorkom nie en dat so ’n lering nie daarin genoem word nie?

As jy meer inligting wil hê, kan jy gerus hierdie brosjure met 32 bladsye, Moet jy aan die Drie-eenheid glo? lees. Jy kan dit aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die brosjure Moet jy aan die Drie-eenheid glo? by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.